Page 1 of 1
Snellers
Posted: Tue Nov 06, 2012 10:30 am
by JHS
More almal
Ek het nou klaar gehoor timney en thor is die beste. Maar ek wou net weet is daar net een model timney en een model thor in ons land dis vir I k98 slotaksie. Of kry I mens meer as een model vir daai reekse
Luister graag
Re: Snellers
Posted: Tue Nov 06, 2012 12:57 pm
by grumpy
Waar is jy? Ek het ook n K98 aksie. Laat modify en nou is hy haar fyn.
Re: Snellers
Posted: Wed Nov 07, 2012 8:33 am
by JHS
Grumpy
Ek vind somer net uit oors snellers niks op die oomblik fout met my sneller nie wonder maar net oor die ander sneller. Soek maar net inligting oor dit
Re: Snellers
Posted: Wed Nov 07, 2012 9:27 am
by grumpy
Thor doen hom. Die smeed het vir my opsie gegee. Of modify of n Thor wat goedkoper as die ander is. Ek het laat modify en is so gelukkig soos n vark in Palistina!!!

Re: Snellers
Posted: Tue Jan 08, 2013 11:08 pm
by Piet Breedt
Jewell maak net twee modelle. Een is vir die Mod 700 Remington met n bolt release en safety catch, en die ander is die benchrest model wat die geweerbouers pas op verskeie aksies.
Ken Gealey van Arms in PTA het beide myne op my Tikka en Howa aksies monteer
Re: Snellers
Posted: Wed Jan 09, 2013 9:18 am
by DSBW
Daar is 'n gunsmith in die Kaap wat 'n Jewell vir jou pas op 'n RSA aksie, suikersoet as hy met hom klaar is.
Dawie