Page 1 of 1
Grips vir .22 pistool
Posted: Tue Nov 06, 2012 9:59 am
by Jake1
Wie kan vir my skyfskiet grips maak vir my star .22 pistool?
Dankie
Jake
Re: Grips vir .22 pistool
Posted: Mon Jan 21, 2013 1:07 pm
by wingover
Hi Jake
Probeer vir Hennie Mulder in Krugersdorp 0823839422. Ek het so 2 jaar saam hom gewerk en ek kan vir jou sê hy ken sy storie en is baie billik met sy fooie.
