Jakalsjagkursus Ooskaap
Posted: Mon Nov 05, 2012 7:28 pm
Naand alle Vriende.
Ek is so opgewonde oor die kursus wat Tafie Saterdag gaan aanbied ek loop slaap al 19;00 saans saam met die hoenders.[HaHa].Ek wil julle net laat weet dat daar nog so drie [3]plekke oop is as julle belangstel.Dit is eerskomende Saterdag hier op Despatch.2012-11-10.Laat maar weet.O ja, voor ek vergeet , ek is besig om vir my n stoel te bou vir die jag van die jakalse.So tussen die gebrande hande en sweet van die sweismasjien probeer ek maar my beste.As daar manne is met raad oor die bou van die stoel sal ek graag luister.
Groete en mag julle Vrede en Voorspoed die week het.
Christo.Despatch.