Page 1 of 1

Opleiding

Posted: Thu Nov 01, 2012 8:37 pm
by tau
Manne ek het gisteraand op/ in/ binne privaat baan geskiet onder 'n ou se huis. Hy wilnie info of kiekies op die net he nie. Ek het mt Glock 19 en para ordinance .380 sp geskiet. Hyhet'n custom pistool vanaf amerika.

Baie geleer so nounetmy competency nog so paar sessies. Hy se die CZ Shadow is die pistool op die oomblik om te beat. Vir my net bietjie groot vir dra. Ek sit nog steeds Glock 19 se kant toe.

Re: Opleiding

Posted: Thu Nov 01, 2012 10:14 pm
by Penkop
Jy sal nie fout maak met G19 nie!

Re: Opleiding

Posted: Fri Nov 02, 2012 11:36 pm
by Jacko
tau wrote: Manne ek het gisteraand op/ in/ binne privaat baan geskiet onder 'n ou se huis. Hy wilnie info of kiekies op die net he nie. Ek het mt Glock 19 en para ordinance .380 sp geskiet. Hyhet'n custom pistool vanaf amerika.

Baie geleer so nounetmy competency nog so paar sessies. Hy se die CZ Shadow is die pistool op die oomblik om te beat. Vir my net bietjie groot vir dra. Ek sit nog steeds Glock 19 se kant toe.
Glock 19!

Moet nou nie dat ons vassit nie...  :police: