Page 1 of 1

9mm doppe

Posted: Thu Nov 01, 2012 7:37 pm
by Beretta
Manne
As julle wil ontslae raak gooi maar hierdie kant toe. Ek moet kyk in my kamer dalk is daar doppe en punte sal julle laat weet as daar is. Ge wat se punte oefen jy mee
Beretta

Re: 9mm doppe

Posted: Thu Nov 01, 2012 7:39 pm
by Beretta
Sorry wat ek van praat wat ek het is 45 doppe
Beretta

Re: 9mm doppe

Posted: Thu Nov 01, 2012 7:49 pm
by G-force
Oom Baretta ek gebruik die Frontier in n 147gr CMJ.
Hoe swaarder jy gaan op gewig hoe minder kruit moet jy gebruik  om "power factor" te beruik,dit beteken minder recoil.

Re: 9mm doppe

Posted: Thu Nov 01, 2012 7:53 pm
by Beretta
Ge
Koop jy bulk daar by die Griek in Stilfontein
Beretta

Re: 9mm doppe

Posted: Thu Nov 01, 2012 8:07 pm
by G-force
Ek het laas 10 000 gekoop tussen my swaar en myself.
Ek het al daar direk pryse gekryen deur n pel van Lichtenburg wat iemand daar ken maar kry dit goedkoper by Numenor.Die rede is hulle koop n klomp op n slag en dan kry hul baie manne se orders en gooi alles saam...vir so 100 000 plus op n slag.

Re: 9mm doppe

Posted: Thu Nov 01, 2012 10:20 pm
by Penkop
G-Force,

Goeienaand, wat is jou resep vir jou G19 met die 147's?

So 3.8 MP200?

Groete

Re: 9mm doppe

Posted: Thu Nov 01, 2012 10:42 pm
by G-force
Penkop wrote: G-Force,

Goeienaand, wat is jou resep vir jou G19 met die 147's?

So 3.8 MP200?

Groete
Penkop amper,ek laai hom so 4,0gr MP200 teen 27,75mm OAL.
Ek verkies n hoer faktor as 125.Myne faktor omtrent 135 as ek reg kan onthou.
Ek maak net my MP200 klaar dan wil ek oorgaan MS200 toe.

Re: 9mm doppe

Posted: Thu Nov 01, 2012 11:01 pm
by Penkop
Dankie, jy moet asb laatweet of die MS beter of swakker vir jou werk.

Goedgaan

Re: 9mm doppe

Posted: Fri Nov 02, 2012 6:58 am
by Jacques van Eeden
Penkop
MS brand skoner as MP. Met MP is die pistool, jou hande, doppe en als vol vuilheid(roet). Skiet jy maar so 20 rondtes en kyk hoe lyk jy. Met MS kan jy oor die honderd rondtes skiet en nie naastenby so vuil wees soos met die twintig MP nie.
Ek het altyd met MS geskiet maar kry toe 'n paar blikke MP vir so te s? verniet, so nou moet ek dit eers klaar skiet  ;D voordat ek terug gaan MS toe.
Die verskil in grein vir dieselfde spoed is weglaatbaar klein.
O, ek het ook van 147 na 124 toe verander want die prysverskil is meer as wat jy op die minder kruit spaar.

Skiet meer!

Re: 9mm doppe

Posted: Fri Nov 02, 2012 7:21 am
by G-force
Penkop wrote: Dankie, jy moet asb laatweet of die MS beter of swakker vir jou werk.

Goedgaan
Hy gaan mooi werk,baie ouens in IDPA gebruik hom.Hy brand skoner en het minder rook.Gebruik ook effens minder kruit.
Baie manne se MP200 is meer "forgiving" as jy n beginer is.Dus het ek met dit begin...nou wil ek oorskakel.
Groete
Ge

Re: 9mm doppe

Posted: Fri Nov 02, 2012 7:33 am
by Geno
G-force wrote: Baie manne se MP200 is meer "forgiving" as jy n beginer is.Dus het ek met dit begin...nou wil ek oorskakel.
Ja, jy's mos hoeka deesdae 'n pro!  :laugh:

Re: 9mm doppe

Posted: Fri Nov 02, 2012 7:46 am
by G-force
Geno wrote:
G-force wrote: Baie manne se MP200 is meer "forgiving" as jy n beginer is.Dus het ek met dit begin...nou wil ek oorskakel.
Ja, jy's mos hoeka deesdae 'n pro!  :laugh:
Nee,ek het n Dillon :) Hy is die Pro.

Re: 9mm doppe

Posted: Sun Nov 04, 2012 8:52 pm
by Pvdw
Manne ek sien almal MS en MP hier. Enige rede hoekom S121 nie gebruik word nie. Dis tog beduidend goedkoper en jy gebruik minder.

Sal interesant wees on te hoor.

Peet

Re: 9mm doppe

Posted: Sun Nov 04, 2012 9:05 pm
by G-force
Pvdw wrote: Manne ek sien almal MS en MP hier. Enige rede hoekom S121 nie gebruik word nie. Dis tog beduidend goedkoper en jy gebruik minder.

Sal interesant wees on te hoor.

Peet
Daar is wel redelik baie manne wat S121 gebruik.Ek is nog nie so slim nie,so kannie wat,waar en hoekom nie.

Re: 9mm doppe

Posted: Wed Dec 26, 2012 10:04 pm
by Christo
Fanie wrote: Beretta, waarna is dit wat jy nou eintlik soek ?  9mm of .45's ?
Ek soek ook 9mm doppe. Asseblief.

Re: 9mm doppe

Posted: Thu Dec 27, 2012 4:29 pm
by Beretta
Fanie
Dit is 9mm doppe wat ek soek en punte mens kan nooit teveel he nie. Ek het 45 doppe wat ek nie nut voor het nie asook punte.
Beretta