Page 1 of 1
Bosvark jag met honde - Video
Posted: Thu Nov 01, 2012 10:51 am
by DWB
Het hierdie op youtube gekry.
Is noggals 'n akkurate weergawe van hoe dit gaan.
Weet nie wie die ou is nie.
http://www.youtube.com/watch?v=Y9R2K4emRyE
Re: Bosvark jag met honde - Video
Posted: Thu Nov 01, 2012 11:03 am
by DWB
Let wel, ek is van die opinie die man het bietjie maklik geskiet, maar ek weet nie hoeveel mense hulle was of iets nie.
Hierdie is nie ruig nie, dit is 'n relatief maklike jag area.
Party gaan nie daarmee saamstem nie.
Maar ek is gemaklik saam die groep met wie ek jag.
Re: Bosvark jag met honde - Video
Posted: Thu Nov 01, 2012 11:06 am
by F.L.A.S.H
Is dit jy wat so baie skiet DWB
dit lyk baie lekker
Re: Bosvark jag met honde - Video
Posted: Thu Nov 01, 2012 11:08 am
by DWB
Nee, ek skiet vinniger na mekaar
Nee, ek ken nie die ou nie, die video is net baie soos die waarheid!
Re: Bosvark jag met honde - Video
Posted: Thu Nov 01, 2012 11:45 am
by Gerhard
Lekke man,
Enigste probleem met daai jag is dat jy nie weet waar is die ander jagters in daai bos nie.
En dan kan dinge baie vinnig gevaarlik raak as n man begin rof weg lood gooi.
Die Go Pro kamera werk awesome vir die tipe van jag...
