Page 1 of 1

foto plasing /oplaai

Posted: Thu Nov 01, 2012 10:27 am
by johnny
Jammer mods ek weet dis reeds geplaas maar het gesoek en kry nie die skrywe oor hoe om dit nte doen nie, watse stappe moet ek doen , en asb ek is ou skool as julle een stappie uitlos is dit verby.

groetnis

Johnny

Re: foto plasing /oplaai

Posted: Thu Nov 01, 2012 10:44 am
by Geno