Page 1 of 1
Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)
Posted: Thu Jun 17, 2010 11:44 pm
by Francois Marais
Manne
Alle fotos wat betrekking het gaan hier. Kom ons hou hierdie net vir die fotos, met n link na die topic waar die besprekings is, soos ek reeds beginne doen het, as jy sukkel, plaas net jou fotos by die besprekings afdeling en ek sal dit hierheen skuif.
Mooi loop
Francois
Pensinhoud van Jakkalse
Posted: Thu Jun 17, 2010 11:59 pm
by Francois Marais
Kalf gevreet deur jakkalse
Posted: Fri Jun 18, 2010 12:02 am
by Francois Marais
Koei en pasgebore kalf deur jakkalse gevreet.
Posted: Fri Jun 18, 2010 12:04 am
by Francois Marais
Bulkaf van koei wat swaar gekalf het se oor afgevreet
Posted: Fri Jun 18, 2010 12:06 am
by Francois Marais
Koei wat gele het agv melkkoors is agter die blad gevreet.
Posted: Fri Jun 18, 2010 12:08 am
by Francois Marais
Dorper ooi wat se uier uitgevreet is terwyl sy lewe
Posted: Fri Jun 18, 2010 9:42 pm
by Francois Marais
Heinrich se fotos
Posted: Fri Jun 18, 2010 11:43 pm
by Francois Marais
Koei wat gevreet is terwyl sy gele het agv "grass staggers"
Posted: Sun Jun 20, 2010 11:45 am
by Francois Marais
Fotos van Gerrie Benade
Posted: Mon Jun 21, 2010 9:57 pm
by Francois Marais
Fotos van Foxcreek
Posted: Wed Jun 23, 2010 12:04 am
by Francois Marais
Fotos van Taffie
Posted: Wed Jun 23, 2010 12:06 am
by Francois Marais
Fotos van Louis102, Rooikat skade
Posted: Mon Jul 26, 2010 1:15 am
by Francois Marais
Kwaad doeners is gelukkig gou vasgetrek.
Mooi loop
Francois
Willie Jakkie 735 se foto van n verminkte skaap
Posted: Mon Jul 26, 2010 2:17 am
by Francois Marais
Re: Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)
Posted: Sat Oct 02, 2010 9:16 am
by Francois Marais
Fotos van Foxcreek se verminkte melkkoeie
http://jaracal.com/index.php?topic=628.75;topicseen
Mooi loop
Francois
Re: Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)
Posted: Fri Oct 08, 2010 10:49 pm
by Francois Marais
Nog fotos van Foxcreek se gevrete koeie en kalwers......
http://jaracal.com/index.php?topic=628.90
Re: Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)
Posted: Fri Oct 22, 2010 10:38 pm
by Francois Marais
Re: Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)
Posted: Wed Jan 05, 2011 4:15 pm
by Francois Marais
Nog n foto van n verminkte melkkoei van Foxcreek, duidelik is die koei nog lewendig, sy probeer opstaan.......
[img width=450 height=600]
http://i936.photobucket.com/albums/ad20 ... ge0065.jpg[/img]
http://jaracal.com/index.php?topic=628.90;topicseen
Re: Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)
Posted: Wed Jan 05, 2011 8:09 pm
by Francois Marais
Robert se foto van n Springbok ooi wat deur Jakkalse gevang is..........
[img width=800 height=600]
http://i618.photobucket.com/albums/tt26 ... bokooi.jpg[/img]
http://jaracal.com/index.php?topic=298.60;topicseen
Re: Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)
Posted: Thu Jan 06, 2011 11:44 am
by Francois Marais
Re: Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)
Posted: Thu Jan 13, 2011 4:44 pm
by Francois Marais
MANANDINI se pas geskeerde ooi wat deur Jakkalse vermink is.......
Ook n lam wat gevang was....

Re: Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)
Posted: Wed Mar 02, 2011 5:00 pm
by Francois Marais
Re: Fotos van verminkte/gevrete vee/diere. (Be warned not for the faint Hearted)
Posted: Tue Feb 07, 2012 10:10 pm
by Francois Marais
Ooi, 8mnd, van Pikkie wat deur jong jakkalse toegetakel is......
[img width=560 height=420]
http://i1196.photobucket.com/albums/aa4 ... ls/010.jpg[/img]
http://jaracal.com/index.php/topic,8453.0.html
Mooi loop
Francois