Page 1 of 1

Vortex Viper LR

Posted: Wed Oct 31, 2012 10:02 am
by Smirre
More
Het enige van julle ervaring met die 4x16x50 LR ?
Twee van die winkels hier vertel vir my net mooi stories van die scope

SMirre

Re: Vortex Viper LR

Posted: Wed Oct 31, 2012 12:19 pm
by Gideon@1
Smirre

http://www.lightforce.se/Filer/webmanualrflvhslr.pdf

Hier is sy owner's manual.

Groete

Gideon

Re: Vortex Viper LR

Posted: Wed Oct 31, 2012 9:05 pm
by Scrappies
Hi Smirre,

Ek het net die 4-16 x 50 HS met die bdc reticle! Soos ek aflei is dit net die dails wat veskil. En ek is so diep tevrede met myne. Hy doen diens op my 22-250. Kruis is lekker fyn en sien die teiken mooi agter hom. Vat maar net bietjie om gewoond the raak as jy hom in die aand gebruik. Sal hom regtig aanbeveel!

Groete!

Re: Vortex Viper LR

Posted: Mon Nov 12, 2012 3:57 pm
by JuanVE
Hallo

Ek het 2 van die scopes, een op my 30-06 en die ander op my 243. Ek was so tevrede met myne op my 30-06 dat ek dieselfde een vir my 243 gekoop het. Self op die skietbaan is ek baie tevrede.