Page 1 of 1

Swarovski Z3 3-9 x 36 buis lengte??

Posted: Tue Oct 30, 2012 2:33 pm
by rudib
Ek sal graag wil weet wat die buis lengte is van n 3-9 x 36, Z3. As iemand dalk een het en hom sal meet, groot asb?

Kry die mates nerens op internet.

Wil net seker maak of hy lank genoeg is om op Brno ZKK 602 aksie te pas.