Page 1 of 1
Re: semi outo vir tabbele?
Posted: Sat Nov 03, 2012 9:22 am
by BenG
Het jy al n antwoord Piet?
Re: semi outo vir tabbele?
Posted: Sat Nov 03, 2012 12:39 pm
by Rasmus
Ek het n endossement gekry by hulle maar vir bosvarkjag nie tabelle nie!
Re: semi outo vir tabbele?
Posted: Sat Nov 03, 2012 5:27 pm
by Rasmus
Piet moenie kwaai raak nie........ Ek het soos my agter end gelees... Jammer man myne was vir semi auto haelgeweer!
Re: semi outo vir tabbele?
Posted: Sat Nov 03, 2012 8:55 pm
by Christo
Piet, ek het my endossement gekry vir culling en Springbokjag. Kry genoeg manne om jou te nooi/vra om te kom oes en dat 'n semi-auto die geskikste sal wees. Dit het gewerk vir my.
Sterkte, dit is darem lekker met 'n semi om net diemsneller te kan bly roer.
Re: semi outo vir tabbele?
Posted: Sun Nov 04, 2012 12:45 pm
by Christo
Piet-Skiet wrote:
Ek cull glad nie. En die ouens wat die geleenthede hier het deel nie. Mar dis ok,gan mar my luck try. Gewoonlik werk my luck.
Piet, dit is mos nie nodig dat jy moet bewys jy cull. Net n paar uitnodigings sal baie help met die aansoek.
So ook n sertifikaat vir toegewyde sportskiet.
LUCK - dit gaan steeds oor "covering of all the basis". Hoe meer jy doen hoe beter die kans vir daai ou gelukkie.
Re: semi outo vir tabbele?
Posted: Sun Nov 04, 2012 2:20 pm
by JTM
Watse kaliber semi wil jy voo aansoek doen?
Re: semi outo vir tabbele?
Posted: Mon Nov 05, 2012 1:22 pm
by At308
Sit in dieselfde boot as jy, ek het ook mooi stories op my aansoek gesit, hoop my toegewyde sportskiet en storie is genoeg, daai Mini 14 is reeds betaal, die "staal trommel" rondtes le en wag en die ATI opvoukolf is oppad..
Sal seker oor so 3 tot 5 weke weet wat het gebeur..
Re: semi outo vir tabbele?
Posted: Fri Nov 09, 2012 11:08 pm
by At308
Myne het vandag by CFR aangekom..
Sal julle op hoogte hou.