Page 1 of 1

hondemis

Posted: Mon Oct 29, 2012 7:07 pm
by johans
ekt nou 50 lammers in n maand verloor met jakkals.hy kom nie in met roep nie,antw ook gladnie.uit desperaatheid het ek hondemis in die kamp gegooi waar hy vang en hyt die laaste 4 nagte nie gevang.dit is nie n langtermyn oplossing nie maar hoop dit kan hom weghou tot die lammery verby is

Re: hondemis

Posted: Mon Oct 29, 2012 7:24 pm
by Freddie101
Johans
Ek wil nie pessimisties klink nie maar dink nie dit sal lank hou nie. Kleintjis moet kos kry.

Hou ons op hoogte, sal interressant wees.

Groetnis

Re: hondemis

Posted: Mon Oct 29, 2012 8:05 pm
by johans
nee ek weet freddie,maar dalk gaan hy bietjie na die buurman toe vir n ruk ;)