Page 1 of 1

JAGTERS REG MOTIVERING

Posted: Fri Oct 26, 2012 2:29 pm
by JohannHorn
Wil net vir Kobus bedank vir sy uitstekende diens.
Julle manne kan Kobus enige tyd gebruik vir motiverings, hy lewer uitstekende diens teen n bekostigbare prys!
Ekt vandag 3 aansoeke ingedien, hoop dit gaan vinnig.
Dankie Kobus (JAGTERS REG MOTIVERING)
Johann

Re: JAGTERS REG MOTIVERING

Posted: Mon Nov 05, 2012 3:29 pm
by Marc
JohannHorn wrote: Wil net vir Kobus bedank vir sy uitstekende diens.
Julle manne kan Kobus enige tyd gebruik vir motiverings, hy lewer uitstekende diens teen n bekostigbare prys!
Ekt vandag 3 aansoeke ingedien, hoop dit gaan vinnig.
Dankie Kobus (JAGTERS REG MOTIVERING)
Johann
+1  8)

Re: JAGTERS REG MOTIVERING

Posted: Mon Nov 05, 2012 3:39 pm
by BRNO (Pierre)
Verseker. Hy is n wenner!

Re: JAGTERS REG MOTIVERING

Posted: Mon Dec 10, 2012 2:19 pm
by JAGTERSREG-JRM
JohannHorn wrote: Wil net vir Kobus bedank vir sy uitstekende diens.
Julle manne kan Kobus enige tyd gebruik vir motiverings, hy lewer uitstekende diens teen n bekostigbare prys!
Ekt vandag 3 aansoeke ingedien, hoop dit gaan vinnig.
Dankie Kobus (JAGTERS REG MOTIVERING)
Johann
Johann

Dit is n groot plesier,dankie vir die prysing.Skree maar indien ek verder van hulp kan wees.Hopelik is die manne nie al op vakansie nie en daai liksense kom sommer vinnig deur.Sover vlieg die lisensies nog mooi.Dankie vir julle ondersteuning.

Groete
Kobus