Page 1 of 1
Toename in Bruinhi?na's se getalle?
Posted: Mon Oct 22, 2012 11:22 am
by Ja3
Lekker om weer so bietjie draai te gooi op die forum. Hoop als is nog wel!
Dog ek plaas 'n paar foto's net om ons geheue te verfris van die ander "magnificent" skepsels wat nog in die omloop is.
Hierdie wyfie/teef weeg 40kg, en was betrokke in 'n botsing nie te v?r van Heilbron in Koppies se rigting.
Re: Toename in Bruinhi?na's se getalle?
Posted: Mon Oct 22, 2012 12:48 pm
by tripodmvr
As ek kyk na die hoeveelheid roof en aasdiere wat genoem word op die forum is dit nie vir my snaaks nie. Vanaf die 1980's het wildplase toegeneem en bewaring is beklemtoon. Die prooidiere het drasties vermeerder en as daar kos is word die jagters ook meer - tesame daarmee het die aasvreters ook meer geword. Sodoende het Jaracal tot stand gekom!!!!!!!!!
Re: Toename in Bruinhi?na's se getalle?
Posted: Fri Nov 09, 2012 7:59 pm
by johann
Janee! Hoor self die bruinhi?nas dop nou kwai uit daar in die vryburg w?reld.
Groete Johann
Re: Toename in Bruinhi?na's se getalle?
Posted: Fri Nov 09, 2012 8:32 pm
by Arno Pienaar
Mooi gegooi dop hulle om.
Mooiloop
Arno
Re: Toename in Bruinhi?na's se getalle?
Posted: Sun Dec 02, 2012 10:56 am
by johans
pine ek sou maar dieselfde doen-self defence