Jong man wat wil begin
Posted: Sat Oct 20, 2012 2:24 pm
Eerstens wil ek jammer s? as daar klaar so 'n thread is. Maar ekt lank lekker gesit en lees deur goeterse op die forum maar ek kon nie 'n definitiewe antwoord kry nie.
Soos almal van julle is ek lief vir gunne en ek is lief vir jag. Nou ek wil baie graag begin om probleemdiere te jag/skiet.
Maar ek weet nie waar omte begin nie. Ek het op 'n plot net buite Pretoria grootgeword en daar was nooit te kort aan rotte en goed om te skiet nie. Ek mis daai dae en ek wil weer begin skiet.
Die eenigte issue is ek het nie kontakte nie. En in hierdie tiepe skiet moet jy mense ken. 'n Boer moet weet van jou sodat hy jou kan nooi om rotte in sy skuur te kom skiet of om duiwe op die lande te kom uithaal. Of om jakkalse te kom skiet.
Hoe maak mens? Ek meen as ek 'n boer is met 'n rotplaag of jakkalsprobleem dan sal ek die nie sommer net eenigiemand huur/nooi nie.
Veral ek wat in die stad bly. Ekt nie bure of vriende wat boere is nie.
My .22LR het vandat ons van die plot weg is net papier doodgeskiet en die verlore mynah hier en daar.
Toerusting is nie SO 'n groot issue nie... die probleem is om in kontak te kom met boere en plase waar ek kan gaan skiet.
Ek sal eenige raad baie waardeer!
Alex