Page 1 of 1
Re: wie het gistermiddag laat op lynnwood weg gery?
Posted: Fri Oct 19, 2012 3:03 pm
by Geno
Dis G-Force. Ons toets die naweek sy nuwe stoel.
Re: wie het gistermiddag laat op lynnwood weg gery?
Posted: Fri Oct 19, 2012 3:53 pm
by G-force
Yip dit was ek,nuwe van Piet.
Re: wie het gistermiddag laat op lynnwood weg gery?
Posted: Fri Oct 19, 2012 4:03 pm
by BLOK
Geno wrote:
Dis G-Force. Ons toets die naweek sy nuwe stoel.
Ek hoop nie so wit nie, wil nie dat julle die WTVL jakkalse kom skelm leer en ek moet weer soos laas wat jy hier was sukkel met n roepsku jakkals nie.hahaha
Re: wie het gistermiddag laat op lynnwood weg gery?
Posted: Fri Oct 19, 2012 8:35 pm
by Sako308
Laat weet waar en hoe kry mens die jaracal sticker?
Groete
Mike