Page 1 of 1
Karros
Posted: Thu Oct 18, 2012 11:19 am
by Smirre
More
My dinges jeuk!!!!!!
Hoeveel velle sal ek nodig he om 'n queensize karros van jakkalsvelle te maak?
die 223 met vmax gee my nou die geleentheid om velle te kry.
Wat kos die +- om 1 vel te laat brei??
Smirre
Re: Karros
Posted: Thu Oct 18, 2012 11:26 am
by BLOK
As jy die velle wil heel he sal ek jou aanraai om nie die Vmaxe te gebruik nie. Selfs die 204 maak n mooi grot gat in dai vel.
Re: Karros
Posted: Thu Oct 18, 2012 11:28 am
by Smirre
Blok
Die wat vir jou staan en kyk.....hulle velle bly redelik heel
Re: Karros
Posted: Thu Oct 18, 2012 11:30 am
by Eugene
Smirre, vind bietjie uit by Oasis Tannery buite Krugersdorp. Hulle sal jou kan s? hoeveel velle jy gaan nodig h? en ook wat die hele oefening jou gaan kos!
Groete
Re: Karros
Posted: Thu Oct 18, 2012 11:51 am
by Gerhard
Smirre wrote:
More
My dinges jeuk!!!!!!
Hoeveel velle sal ek nodig he om 'n queensize karros van jakkalsvelle te maak?
die 223 met vmax gee my nou die geleentheid om velle te kry.
Wat kos die +- om 1 vel te laat brei??
Smirre
30 jakkals velle vir n dubbel bed karros...
Vel behoort jou tussen R200 en R250 te kos om te laat looi...
Re: Karros
Posted: Thu Oct 18, 2012 12:11 pm
by Geno
Ek het 'n enkelbed karos. 16x velle in hom.
Ek sou s? jy kan kyk na omtrent 40 velle vir Queensize.
Re: Karros
Posted: Thu Oct 18, 2012 12:23 pm
by Smirre
Die hele karos teen 40 velle gaan my omtrent R7500 kos
Eina
Die voordeel is ek skiet nie 40 in een nag nie ,,,,so ek gaan so bietjie bietjien betaal!!!
Smirre
Re: Karros
Posted: Thu Oct 18, 2012 12:26 pm
by Smirre
Soe!!!
Re: Karros
Posted: Thu Oct 18, 2012 12:38 pm
by Spanner
Ek het my vorige post verwyder. Skies manne, my bek was in rat voor my brein was.