Page 1 of 1

Watse Teleskoop om te koop

Posted: Tue Oct 16, 2012 10:53 am
by DieLem
More Almal

Ek het 'n vriend wat in die mark is vir 'n nuwe teleskoop.
So ek wil sommer hoor wat dink julle sal die beste koop wees.
Sy begroting is so R10 000 en hy kyk na 'n 4-12 vergroting.
Hy het 'n 30-06 sauer 90 wat nuwe o? benodig.
Hy kyk tans na die Zeiss Conquest 3-12x50, maar wonder wat is nog in die mark wat hy kan oorweeg.

Groete

Lem

Re: Watse Teleskoop om te koop

Posted: Tue Oct 16, 2012 10:58 am
by tripodmvr
DieLem wrote: More Almal

Ek het 'n vriend wat in die mark is vir 'n nuwe teleskoop.
So ek wil sommer hoor wat dink julle sal die beste koop wees.
Sy begroting is so R10 000 en hy kyk na 'n 4-12 vergroting.
Hy het 'n 30-06 sauer 90 wat nuwe o? benodig.
Hy kyk tans na die Zeiss Conquest 3-12x50, maar wonder wat is nog in die mark wat hy kan oorweeg.

Groete

Lem
Hierdie saak is al by baie vorige kere bespreek. Gebruik die soekfunksie bo en daar sal baie posts na vore kom.

Re: Watse Teleskoop om te koop

Posted: Tue Oct 16, 2012 11:04 am
by Umshwati Boy
Swarovski Z3 4-12x50

Re: Watse Teleskoop om te koop

Posted: Tue Oct 16, 2012 11:40 am
by Piet Breedt
Umshwati Boy wrote: Swarovski Z3 4-12x50
+1

Re: Watse Teleskoop om te koop

Posted: Wed Oct 17, 2012 11:42 am
by Agentkoos
Swarovski Z3 se beeld is helderder as die Zeiss conquest, het die twee soos n verkyker voor my oe gehou en met selfde oog deur elke een gekyk. Daar was n besliste verskil

Re: Watse Teleskoop om te koop

Posted: Wed Oct 17, 2012 1:47 pm
by Dawie Malan
+ nog een

Maar kry die BRH

Re: Watse Teleskoop om te koop

Posted: Wed Oct 17, 2012 2:46 pm
by Zack Benade
Swarovski Z3 4-12x50 Met die Ballistic Turret vir die lange skote. 

Dis 'n super scope

Re: Watse Teleskoop om te koop

Posted: Wed Oct 17, 2012 3:35 pm
by DieLem
Dankie almal vir die replies

My vriend het toe besluit op die Zeiss conquest.
4.5-12x44 as ek reg onthou, hy s? hy het 'n baie goeie prys gekry op die teleskoop.

Re: Watse Teleskoop om te koop

Posted: Thu Oct 18, 2012 10:10 am
by Umshwati Boy
Jou vriend het 'n fout gemaak :o    ;D

Re: Watse Teleskoop om te koop

Posted: Thu Oct 18, 2012 11:37 am
by JohanvB
Ek is glad nie 'n kenner nie, maar kom ons tog na die site toe om raad te vra.

'n Tyd gelede was dit die Burris Eliminator wat die geur van die dag was, met die vraag hierbo is daar glad nie verwys na hierdie scope nie.

Wonder nou maar net, is dit maar "sales talk" of wat?