Page 1 of 1
Vleis en vars produkte
Posted: Mon Oct 15, 2012 9:03 pm
by grumpy
Is daar enige boere hier met vars produkte en vleis prudukte waar ons direk van julle kan koop en die middelman uitsny?
Ek sal graag wil ondersteun want ek weet ons sal beter pryse kry en die beste produkte want dit gaan gewoonlik vir uitvoer en ons kry wat oorbly.
Ek hou kyk uit vir julle.

Re: Vleis en vars produkte
Posted: Mon Oct 15, 2012 9:57 pm
by Marc
Geno kom in
Wat is daai plaas mark met die windmeul daar by julle se naam, dink

moet bietjie eendag daar gaan draai maak, ek stop altyd daar as ons soontoe gaan.
Grompie dis soos koek vir 'n kind, daar is van alles en nog, teen baie billike pryse

Dan kan jy sommer saam Geno 'n bier ook inwerk

Re: Vleis en vars produkte
Posted: Tue Oct 16, 2012 6:49 am
by cg rossouw
Dags?
Julle kan vir Chris Mans skakel, 045-9421028, het sy eie slagpale op die plaas en lewer wyd af, Pretoria, Oos Londen, George. Glo hy sal kan help, weet hier is n paar manne wat by hom koop en baie tevrede is. Groente is vir die skaap gevoer so jy hoef net vleis te eet.
Groete CG
Re: Vleis en vars produkte
Posted: Tue Oct 16, 2012 9:31 am
by Geno
Marc wrote:
Wat is daai plaas mark met die windmeul daar by julle se naam
Jasmyn