Page 1 of 1

KALF MET TWEE KOPPE

Posted: Sun Jun 06, 2010 6:58 pm
by NICO
Hallo julle
Kyk biekie na die foto dan laat weet julle vir my of dit n ding is wat gereeld gebeur, want ek het dit nog net een keer gehoor en gesien dat jy n kalf met twee koppe kry. Die kalf het in die Van Zylsrus omgewing aan gekom.Image

Re: KALF MET TWEE KOPPE

Posted: Sun Jun 06, 2010 7:41 pm
by tafjak
Nico

Gelukkig leef hy nie, anders sou sy baas mos kos koop.

Re: KALF MET TWEE KOPPE

Posted: Sun Jun 06, 2010 7:45 pm
by Boertjie
Dan was daar 2 bekke om te voer!

Re: KALF MET TWEE KOPPE

Posted: Sun Jun 13, 2010 2:01 pm
by Korrel
Dink as jy hom nou klaar gevoer het en dit kom nou by die doodmaak om hom te slag,jy wil toggie he hy moet ly nie,hoe nou gemaak? ???

C

Re: KALF MET TWEE KOPPE

Posted: Sun Jun 13, 2010 4:49 pm
by Jagtersdok
dit gebeur wanneer die bevrugde ovum op dag 5-8 verdeel om 2ling te vorm, maar die blastocyst split nie geheel nie. Dit is wanneer jy identiese 2linge kry. As dit nie identies is nie, vind daar bevrugting van 2 ova plaas en elkeen ontwikkel in sy eie vrugsak binne in die baarmoeder.