Page 1 of 1
Honger grys duiker?
Posted: Tue Oct 09, 2012 12:29 pm
by tobie
Ek is groot liefhebber van die natuur. Ek weet nie wie het gesteraand 50/50 gekyk nie,maar ek het amper van my stoel af geval toe die video op veld fokus wys n grys duiker tarentaal kuikens vang en op eet.Hy vang die kuiken en begin hom kou en dit lyk net of die kuiken op hou skop dan sluk die bok hom in.kon dit nie glo nie.
Groete Tobie
Re: Honger grys duiker?
Posted: Tue Oct 09, 2012 12:31 pm
by Cz_apie
Re: Honger grys duiker?
Posted: Tue Oct 09, 2012 2:18 pm
by FCLoretz
Ek het in een van my Wild en Jag boeke gelees dat Duikers vleis eet as deel van hulle dieet.
Re: Honger grys duiker?
Posted: Tue Oct 09, 2012 2:25 pm
by Stefan764
Hulle eet str#nt ook. Pasop om nie enetjie vir dakvleisies te skiet naby n kompong nie

Re: Honger grys duiker?
Posted: Thu Oct 25, 2012 9:20 pm
by Christo
Stefan764 wrote:
Hulle eet str#nt ook. Pasop om nie enetjie vir dakvleisies te skiet naby n kompong nie
To true
Grysbokke floreer op die goed.