Page 1 of 1

Fluitjies

Posted: Tue Oct 09, 2012 9:13 am
by Cmitch
Kan enige iemand vir my s? waar ek fluitjies in die hande kan kry. Hier by ons is daar 'n outjie met 'n winkel wat skynbaar van die goed aanhou, maar hy het 'n akute geval van daardie kort mannetjie sindroom en sy besigheidsetiek laat veel te wense oor.

Re: Fluitjies

Posted: Tue Oct 09, 2012 9:20 am
by Geno
Safari& Outdoor
Jackalpro.com
Francois Marais
Zimbi Books

Re: Fluitjies

Posted: Tue Oct 09, 2012 9:23 am
by Cmitch
dankie

Re: Fluitjies

Posted: Tue Oct 09, 2012 7:34 pm
by visstok
Cmitch

Jy kan ook by Die Skietwinkel in Bloem kry. Ek het Vrydag een by hulle bestel, pryse baie goed.

Groete Alex

Re: Fluitjies

Posted: Wed Oct 10, 2012 2:44 pm
by Cmitch
watter soort sal julle aanbeveel?

Re: Fluitjies

Posted: Thu Oct 11, 2012 1:02 am
by visstok
Ek het vir my n crit r call bestel, dis maar wat die manne vir my aanbeveel het. Soos ek verstaan kan jy hasie, bokkie en selfs jakkals roep met hom blaas en is dit n suiwer klank.

Groete Alex

Re: Fluitjies

Posted: Fri Oct 12, 2012 7:27 am
by johann
Ja sal ook se gritr call is jou beste wat jy gaan kry. Jy kan ook dan op oom Heinrich se eerste dvd sien en leer hoe om die klomp verskillende klanke te blaas ens. Ek het ook die foxpro fluitjie maar gebruik hom maar min in vergelyking met die gritrcall.

Groete Johann