Page 1 of 1
Nuwe Bure
Posted: Mon Oct 08, 2012 10:06 am
by Jacques van Eeden
Re: Nuwe Bure
Posted: Mon Oct 08, 2012 10:11 am
by SV MAD (Henk)
Baie geluk.
Ek sien jou bure het mooi maniere, hy sit sommer kierts regop en pose vir die foto ook!
Re: Nuwe Bure
Posted: Sun Oct 14, 2012 5:48 pm
by Dawid
Baie mooi dis n bulletjie,
Hoop jy`t hom darem laat links voor sit of moes hy soos n arbeider agterop le.
Groetnis
Re: Nuwe Bure
Posted: Thu Nov 15, 2012 4:16 pm
by johnny
Hel dis n mooi bobbie hoop jy laat hom stop met sigaret in bek.
groetnis
Johnny