Page 1 of 1
Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Fri Oct 05, 2012 12:04 pm
by JohanP
I am looking at getting a Howa1500 in .375 Ruger as a long range target rifle, and occasional hunting rifle.
I am toying with a few ideas, and your opinions will be appreciated
The plan is to build up skill and experience to an ultimate target distance of 1 mile or 1600m
1) Is this a suitable calibre? Looking at balistics with a 290Gr GS Custom Sp bullet, it seems to duplicate .338 Lapua balistics. I am impressed, but what happens on paper does not always happen on the range.
2) Using a Bipod. I have never used a Bipod on any of my rifles. Any suggestions as to which make oif Bipod.
All comments will be welcomed.
Rgds
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Fri Oct 05, 2012 12:49 pm
by Arnold
You are going to be greatly disappointed if you want to use a Howa 375 and try to take it out to 1 mile!!!
Rather get a Howa 308 Varminter and take it from there.
1 mile is moer ver ... do a bit of research on the US forums and here to see what calibres are used for this kind of shooting.
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Fri Oct 05, 2012 12:58 pm
by LUAN
Johan is your name but you speak a the english? Haibo tetha iafrikaans
338 is what you want mate
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Fri Oct 05, 2012 2:25 pm
by SV MAD (Henk)
Ludwig wrote:
Looking at something like a 7mm WSM shooting a 180gr Berger Match Hybrid at 3000fps, at 1000y the bullet drop is 226" and at 1 mile about 1100" while still going supersonic at sea level.
Hi Ludwig. Baie interessant. Ek sien jy vergelyk die 180gr Berger March Hybrid teen 3000fps.
Hoe sal die 200gr GSC SP vaar (dit kan geskiet word teen 3100FPS) as dit vergelyk sal word met die 180gr Berger Match? En recoil is glad nie erg nie op die 200gr koeel. Wil maar net weet wat bullet drop ens sal wees asb, dis baie interessant.
Groete
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Fri Oct 05, 2012 2:39 pm
by SV MAD (Henk)
Dankie Ludwig vir die inligting
na watse BC minimum moet mens kyk as jy 1000m wil skiet en dan ook as jy 1600m wil skiet. Ek weet niks, maar dis baie interessant..
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Fri Oct 05, 2012 2:51 pm
by SV MAD (Henk)
Dankie vir die inligting, ek leer weer baie op die Vrydagmiddag
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Fri Oct 05, 2012 3:06 pm
by LUAN
Hoe maak die recoil die geweer meer onakuraat?
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Fri Oct 05, 2012 3:25 pm
by LUAN
So dis net die feit dat jou skiet posisie kan verander dat jou akuraatheid beinvloed word maw jou "natural point of aim" word versteur. Nie die geweer wat "hold sensitive" is nie.
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Fri Oct 05, 2012 3:57 pm
by LUAN
Aai ai Ludwig is weer terug jy vra en kry al die antwoorde. Dankie Ludwig dat ons jou so kan misbruik
Die flinch glo ek sal defnitief inskop na n klomp skote met groot kaliber en dan is akuraatheid daarmee heen.
Die aksie wat fleks maak sin tog skiet n .50cal akkuraat.
Dis lekker as jy die skoot kan volg deur die scope en daar is die kleiner kalibers lekker om te skiet.
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Mon Oct 15, 2012 6:49 am
by Piet Breedt
.303, het jy gesien hoeveel vleis is aan die .50's se aksies? Beslis meer as aan die Howa 1500's se aksies
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Mon Oct 15, 2012 11:18 am
by LUAN
Ja natuurlik is daar meer vleis aan n .50cal maar hy fleks ook. Het jy al die slowmotion video gesien hoe daardie .50cal barret en die scope bo op fleks van die skoot? Dis daar waar jy begin duur betaal vir n scope wat die dinge kan hanteer.
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Mon Oct 15, 2012 11:39 am
by Marc
*303* wrote:
Ja natuurlik is daar meer vleis aan n .50cal maar hy fleks ook. Het jy al die slowmotion video gesien hoe daardie .50cal barret en die scope bo op fleks van die skoot? Dis daar waar jy begin duur betaal vir n scope wat die dinge kan hanteer.
Manne onthou nou net dat die .50 nie gebore is om mense te dood nie, maar eerder materiaal te stop of te vernietig

Die beoogde teiken area is dus heelwat grooter

Wat manne met hom vermag oor lang afstande op lewende teikens is 'n bonus

Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Mon Oct 15, 2012 11:51 am
by LUAN
Daai .50 cal skiet deur n muur en die 3 Talibanne agter hom ek like

Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Tue Oct 16, 2012 2:14 pm
by Marc
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Wed Oct 24, 2012 6:46 pm
by JohanP
Ja nee, dit is baie interressant
Ek is tans besig om navorsing te doen oor die hele saak, en wil so veel inligting bekom oor ultra langafstand skiet.
Die manne is Amerika kry blykbaar so +3000 fps met hulle .375 Rugers gelaai met 265gr GS Custom patrone. Die balistiese Ko?efisient is egter nie vreeslik hoog nie.
Volgens GSC se website, is die BC van die .375 290gr SP .789, en die max spoed is so 3100 fps.
Of ons dieselfde gaan kry met ons plaaslikke poeier is te bevraagteken, en te toets.
Ek is tans besig om te kyk na stelsels rondom die geweer, soos tweepote, cheekrests ens, alles wat kan help om die skut so bietjie akurater te maak.
Dan is dit maar oefen-oefen-oefen, ant tans glo ek is die geweer baie akurater as sy toekomstige baas...
Dankie vir die goeie informasie sov?r.
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Wed Nov 07, 2012 10:55 am
by Louis Kriel
Manne ek het deur al die posts gelees en ek verstaan daar is beter kalibers vir lang afstand werk...MAAR ek het nou soos JohanP reeds 'n 375R en ek stel werklik belang in wat ek kan doen om sy lang afstand potensiaal te maksimaliseer. Die eerste stap sal dan maar seker wees om die terugskop so min moontlik te maak want dit het mos die grootste invloed op akkuraatheid. My Howa skiet halfduim groeperings (3 skoot) op 100m elke nou en dan, maar konstant niks slegter as 1 duim nie. Beteken dit hy sal OK doen op se 500m of is dit te swak? Watter gewig is die ideaal vir lang skote? 300gr Sierra is super akkuraat maar spoed is 2600, dalk te stadig. 250gr Sierra loop 2860 fps en is ook baie akkuraat, maar is bc te swak?
Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Wed Nov 07, 2012 11:23 am
by Louis Kriel
Thanks Ludwig, die COL met die 300 gr is 3,33 inch (frankfort arsenal caliper sonder die regte attachment) Die 250 gr is ook in die omgewing van 3,33/3,34 duim maar soos ek se ek meet nie die tpl heeltemal korrek nie dis bloot die totale lengte van die patroon van kop tot tone!

Re: Howa 375 Ruger as Long rage target rifle
Posted: Wed Nov 07, 2012 12:55 pm
by JohanP
Baie dankie Ludwig!
Die informasie help al baie.
Ek het gedink dit sal nog so paar Rand kos, om die geweer tot op standaard te kan kry. Danksy jou weet ek darem nou waar om te begin.