Page 1 of 2

Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 11:10 am
by Geno
Ek sien Accurateshooter.com s? di? ou is 'n australianer, maar kyk watse vlaggies is op sy toerusting...
[img width=560 height=356]http://accurateshooter.net/Blog/perryintl06.jpg[/img]

Dalk 'n immigrant?

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 11:14 am
by Marc
Groen en Goud pappa !!!!  8)

gooi hom oopvisier  :angel:

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 11:19 am
by Spanner
Sy hart is op die regte plek !

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 12:03 pm
by Dawie Malan
Sy naam is eintlik Abrie Sonkombers, maar die manne doen under het weerverkeerd gehoor. ;D

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 12:17 pm
by Johnnie De Wet
Kry ek sommer n knop in die keel...

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 12:25 pm
by BenG
Geno wrote: Ek sien Accurateshooter.com s? di? ou is 'n australianer, maar kyk watse vlaggies is op sy toerusting...
[img width=560 height=356]http://accurateshooter.net/Blog/perryintl06.jpg[/img]

Dalk 'n immigrant?
Dit is darem die mooiste vlag in die wereld. Jammer dat hy moes plek maak vir die kopdoek ding.

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 12:31 pm
by swc-tr
Aubrey is 'n expat wat nou in Oz bly, daarom kan hy enige vlag op sy toerusting sit, en niemand kan iets doen of se nie............................... (SASCOC/Min van Sport))

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 12:41 pm
by Cobus(Cobb)
Ek wonder of hy en Vlakvark saam kuier daar onder??

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 4:49 pm
by Geno
swc-tr wrote: Aubrey is 'n expat wat nou in Oz bly, daarom kan hy enige vlag op sy toerusting sit, en niemand kan iets doen of se nie............................... (SASCOC/Min van Sport))
Oom Schalk,
Dankie vir die info! Ek like die man se landsvlag!

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 5:42 pm
by Dawid
Dis nou my tipe skut daai....die man se vlag is reg

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 5:56 pm
by Trevor
Mooi bly maar mooi, ek het nog my "ou" S.A aansteek vlaggie wat ons op ons kadette klere op skool gedra het...was lekker tye daai!

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 6:32 pm
by johnny
Met so vlag kan hy ok nie mis skiet nie.

groetnis

Johnny

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 9:42 pm
by Marc
johnny wrote: Met so vlag kan hy ok nie mis skiet nie.

groetnis

Johnny
Verseker  ;)

Re: Boer in vermomming?

Posted: Fri Oct 05, 2012 11:30 pm
by Penkop
Ek ken nie eens die ou nie, maar ek weet sommer ons sal lekker kan saam kuier..!!

Re: Boer in vermomming?

Posted: Thu Nov 08, 2012 9:20 pm
by Chukudu
skiet hulle daar onder ook op swart kolle? dit lyk so...

Re: Boer in vermomming?

Posted: Thu Nov 08, 2012 10:48 pm
by Scrappies
Baie skrep chukudu!

Nou lekker gelag!

Re: Boer in vermomming?

Posted: Sun Nov 18, 2012 8:09 am
by Piet Breedt
Manne, daar is niks wat n man se hart so lekker tjoklits laat pomp soos ons ou vlag en die stem nie. Ons het immers van ons beste dae onder hom ge baklei in die noorde van Suidwes en Angola. Ek moes maar gedwee die nuwe swem handoek vlag aanvaar en verdra, en as jy onder hom staan in n v?r vreemde land, en jou volkslied speel, dan kan jy nie anders as om ook maar maar uit te slaan van die hoendervleis.

Ek dink dit is meer oor wat in jou hart aangaan, as wat op die vlag waaromder jy staan uitgebeeld word, al is dit swaar om dit te aanvaar.

Re: Boer in vermomming?

Posted: Sun Nov 18, 2012 8:48 am
by Gert Odendaal
Ek hoor jou Piet, maar daar is en was nog nie weer `n Volkslied wat so lekker uit vollebors en op aandag gestaan, sit of in die hardloop gesing kon word nie. Die vlag het enige item belangrik laat lyk, duursaam en betroubaar...gemaak en bebou deur hulle wat kon.... ;D ;D

Re: Boer in vermomming?

Posted: Sun Nov 18, 2012 3:40 pm
by Vlakvark
Maar vandag is ons skaam vir daai vlag


Hy is agter op my werks voertuig en op my bakkie op my bakkie het ek nog 'n vlag wat my nader aan die hart le  Die VIERKLEUR  Kent gij dat volk

Re: Boer in vermomming?

Posted: Sun Nov 18, 2012 3:47 pm
by Wayne
Give that man a Bells!!!!

The new lappie to me just shows wind direction, it looks 11-1-11.

Re: Boer in vermomming?

Posted: Sun Nov 18, 2012 3:55 pm
by Vlakvark
Ja mens hang 'n g string op die draad nie aan 'n paal nie  ;D

Re: Boer in vermomming?

Posted: Sun Nov 18, 2012 4:26 pm
by Gert Odendaal
Soos waar die vlag hier hang...op sy plek...

[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 010556.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 010554.jpg[/img]

daar is nog wat nie skaam is nie.... ;D ;D

Re: Boer in vermomming?

Posted: Sun Nov 18, 2012 4:28 pm
by Gert Odendaal
Vlakvark, maar in Australia sal niemand mos weet van die vlag se geskiedenis nie?? ??? ;) al plak jy hom op jou voorkop,,,hulle sal dink dit is `n tatoo ;D ;D

Re: Boer in vermomming?

Posted: Sun Nov 18, 2012 4:39 pm
by Vlakvark
Gert jy sal verbaas wees hoeveel mense vra wat se vlag dit is

Re: Boer in vermomming?

Posted: Sun Nov 18, 2012 7:52 pm
by Chukudu
janee, mens sal baie verbaas wees hoe baie buitelanders ken daai vlag.... in Engeland het die PB sulke draaie om my geloop as ek my 100% BOER hempie aan het.....!!