RSA 308 Na 300WSM
Posted: Wed Oct 03, 2012 7:42 pm
Naand manne,
Ek wil gou n vragie vra!
Eerstens ek het n RSA plank geskenk gekry by n pel van my!!!
Nou omdat ek reeds n 308 RSA het wil wk die loop laat ream na 300wsm toe.
Ek het nou al n paar menings gekry maar nog niks wat vir my rerig sin maak nie,hoe maak ek met die liksens??
Die geweer is by vredendal se poelistasie in veilige bewaaring. Meeste mense se ek moet aansoek doen vir 308 en as die geweer op my naam is aansoek doen vir kaliber verandering. Maar ek het reeds n 308 op my naam. Moet ek nou maar aansoek doen vir 308 en dan net bo aan my aansoek noem dat ek n kaliber varandering gan doen sodra ek die liksens het en dan verder vir n 300wsm motiveer??

My kop draai maar so bietjie!