Page 1 of 1

LED Lenser kopliggie en refleksie van diere se o

Posted: Tue Oct 02, 2012 8:43 pm
by Frikjordaan
Forum Vriende.

Dit wil vir my voorkom asof diere se o? baie blinker reflekteer met die lig van die LED Lenser koplampie as met die lig van my Lightforce jagligte.

As ek by die skaapkraal, bokkraal en die honde vergelyk dan lyk dit asof die Lenser se lig meer reflekteer en die o? is verseker duideliker, en reflekteer baie meer, met die Lightforce sien mens heelwat o? maar met die LED is daar 'n see van o?, wil vir my lyk die oog reflekteer al kyk die dier nie in my rigting nie.

Kry mens skietligte wat met die LED tegnologie werk?

Het ander persone ook al so 'n waarneming gemaak?
Mooi loop
Frik

Re: LED Lenser kopliggie en refleksie van diere se o

Posted: Tue Oct 02, 2012 8:58 pm
by cassie_calvinia
'n mens kry led ligte, maar, led kan nie gedim word nie.
dit is vir my snaaks, watn met my ligte sien ek oe bitter ver...
en as jy die oe kan sien, wil jy juis jou lig donker hou.
ek kannie dink dat 'n mens sal oe mis(jakkals) in idieale omstandighede 600m + nie.
dis net my siening.
mooi aand

Re: LED Lenser kopliggie en refleksie van diere se o

Posted: Wed Oct 03, 2012 4:31 am
by Gerhard
Die Ledlenser werk mooi. Mens sien die oe redelik ver blink.

Maar dan skiet ek nie as ek net oe kan sien nie.

Ek kan met die light force 170 diere bitter ver in die nag sien deur die teleskoop.

Re: LED Lenser kopliggie en refleksie van diere se o

Posted: Wed Oct 03, 2012 6:58 am
by Hugov
Hello.

Die LED ligte kan dim dit is die HID wat nie kan dim nie.


Ek het die tracer LED lig nou al n ruk en is baie tevrede. Hulle oordryf bietjie met die 300m Beam ek sou se 200m is nader aan die waarheid.

http://jaracal.com/index.php/topic,1077 ... #msg141450

Groete H

Re: LED Lenser kopliggie en refleksie van diere se o

Posted: Fri Dec 28, 2012 9:20 pm
by smitjs