Mathews Z7 extreme kit for sale:
Posted: Tue Oct 02, 2012 3:59 pm
Hi Manne,
My boog moet gaan omrede ek nie in my nuwe estate mag skiet nie, dus staan die boog en stof opgaar vir die laaste jaar.
Ek verkoop die volgende:
Mathews Z7 Extreme 70# het 28 en 29 cams 2011 model, 9/10
QAD Ultra Rest Drop Away
Axion Stabelizer
Cobra adjustable sight
Easton Epic, RealTree Nfused 340, 456gn x13
Boogsak
3 Rage Broadheads (nuwe lemme opgesit)
R7000 NOT NEG
Vir R9500 gooi ek die volgende ook in:
Splinternuwe 2.1 meter pop up blind
Budd (pylvanger)
Bushnell Chuck Adams range finder met sakkie..
Scott realise.
Manne, ek gaan nie onderhandel met die prys nie, die goed het alles by die R20 000 gekos en als is nog in 9/10 kondisie.
Skakel my gerus by 0837453935