Page 1 of 1

Leica Rangefinder Verskaffers in SA

Posted: Tue Oct 02, 2012 1:13 pm
by prohunt
Goeiedag,
Kan iemand my dalk s? waar ek 'n Leica 1200 Rangefinder vir 'n vriend van my kan bekom? Ek kry n?rens op die web 'n plek met voorraad nie.
Baie dankie
Johan

Re: Leica Rangefinder Verskaffers in SA

Posted: Tue Oct 02, 2012 4:55 pm
by FCLoretz
Gee my tot more

dan laat weet ek jou van prys op die Leica 1200

Re: Leica Rangefinder Verskaffers in SA

Posted: Tue Oct 02, 2012 5:19 pm
by prohunt
Dankie FC. Kan jy as dit moontlik is ook 'n prys op die 1600 kry.
Baie dankie

Re: Leica Rangefinder Verskaffers in SA

Posted: Thu Oct 04, 2012 9:05 am
by FCLoretz
Ek het die pryse gekry hulle is as volg.

Leica 1200m @ R5000 - SOLD
Leica 1600 @ R6000 - SOLD

dan het ek ook 'n Leica 3.5 - 14 x 42 Ballictic reticle scope vir R13500