Page 1 of 1
Kaliber verandering
Posted: Mon Oct 01, 2012 11:37 am
by Chrisjan
Hi,
Hoe maak mens om jou lisensie te vernder na 'n nuwe kaliber, soos om van .243 na 6mm Dasher te verander?
Groete
Chrisjan
Re: Kaliber verandering
Posted: Mon Oct 01, 2012 12:03 pm
by prohunt
Hallo Chrisjan,
Die wapensmid wat die loop vir jou doen kan ook die papierwerk hanteer. Hulle gee eers die verslag in oor die bestaande loop en as die nuwe loop/kaliber reg is stuur hy dit deur sodat die lisensiekaartjie gedruk kan word, blykbaar 'n redelike eenvoudige proses wat nie lank neem nie. Dis hoe ek dit in my geval doen. Indien jy dit self wil doen kan jy die vorms blykbaar ook self indien.
Daai Dasher Reamers moet nou kom jong.....kan nie meer wag nieĀ
Groete
Johan