Algehele uitverkoping!!!!
Posted: Fri Sep 28, 2012 10:21 am
Ouens, Dirk van Archery Pro Shop in Klerksdorp het gevra dat ek hierdie post. Dit is nie in my opinie werklik 'n advertensie nie, maar ter inligting van al die forum lede wat boogskiet. As dit 'n probleem gaan wees, haal maar af!
Dirk het besluit dat hy sy passie nou met hernude ywer gaan navolg en ongelukkig moes die boogwinkel plek maak daarvoor!
Daar is derhalwe vandag en more 'n algehele uitverkoping op alles in sy winkel. Die pryse is werklik belaglik, soos byvoorbeeld Easton St Axis 340 pyle @ R65 stuk, opgemaak met Quick Spin fletches.
Daar is ook 'n Mathews Helium 29" uit die boks uit vir R 4500-00.
First come, first serve!
Moet my asseblief nie PM nie, bel vir Dirk by 0 een 8 4 ses 8 362 een!
Groete