Page 1 of 1
Hoekom nie 9mm geweer en groter in F-klas op Bisley nie?
Posted: Fri Sep 28, 2012 8:57 am
by SV MAD (Henk)
Ek het gister so bietjie gaan kyk op die Bisley website.
Ek sien toe dat daar basies van 223 tot 8mm geskiet kan word vir die F-klas. My vraag is hoekom daar nie met 9mm en groter (soos 375) geskiet kan word nie?
Wil maar net weet vir interessantheid..
Groete
Re: Hoekom nie 9mm geweer en groter in F-klas op Bisley nie?
Posted: Fri Sep 28, 2012 9:11 am
by tripodmvr
Ek het nog nooit met my 375 gel? en skiet nie. Ek is bang vir daai rooi oogbank. Weet nie hoekom dit in die F-klas re?ls uitgesluit is nie, maar ek sal dit vermy as gevolg van die groot terugslag by die' groter kalibers.
Re: Hoekom nie 9mm geweer en groter in F-klas op Bisley nie?
Posted: Fri Sep 28, 2012 9:22 am
by SV MAD (Henk)
tripodmvr wrote:
Ek het nog nooit met my 375 gel? en skiet nie. Ek is bang vir daai rooi oogbank. Weet nie hoekom dit in die F-klas re?ls uitgesluit is nie, maar ek sal dit vermy as gevolg van die groot terugslag by die' groter kalibers.
Ek hoor jou. Maar jy jy lekker scope met eye relief van 4.5-5 duim het en jy kan 200gr koeel jaag teen 3200fps, sal dit seker werk? Vra maar net, ek ken nie baie van dit nie, soos ek se, ek wonder net.
As ek per ongeluk n pot stir, vra ek om verskoning...
Re: Hoekom nie 9mm geweer en groter in F-klas op Bisley nie?
Posted: Fri Sep 28, 2012 9:30 am
by Camo Joe
Dag se,
Ek speel die game al so jaar lank en ek dink dit gaan ma oor om die ouens te beperk,
Da is basies twee klasse,af gesien van Bisley,wat open sight's is,
Da is F/TR klas wat jy net met n 223 en 308 mag skiet,mag ook net n Bi-pod gebruik voor,nie n bench rest of iets in daai lyn nie
en dan is daar
F-open, wat eninge iets is tot in met 8mm,jy mag ook n bench rest voor gebruik as jy wil.
By ge se ek dink darem nie n 375 sal so hard terug skop as dit wel n F-klas gun is nie,F-klas geweer is mos ma betjie swaarder as die gewone jag geweer,my 308 wa mee ek F/TR skiet het n 30duim bul barrel op,glo vir my dit sit betjie gewig by,
Mooi loop.
Franco.
Re: Hoekom nie 9mm geweer en groter in F-klas op Bisley nie?
Posted: Fri Sep 28, 2012 9:41 am
by Arnold
Behalwe om die manne te beperk kan dit ook wees oor die benodigde uitval area van die skiet baan.
Baie bane laat bv. nie die 338 LM of .50 Browning toe om te skiet nie agv die punt ek hierbo noem.
Onthou ook geen muzzle break word toegelaat nie so al is daai geweer 10kg gaan daai groot menere jou trap

Re: Hoekom nie 9mm geweer en groter in F-klas op Bisley nie?
Posted: Fri Sep 28, 2012 9:43 am
by SV MAD (Henk)
Ek hoor.
Ek vra maar net vir 375 met knaldemper op, as dit toelaatbaar is.
Daar is maar net seker regulasies.
Wat sal julle aanraai moet mens na kyk vir 223 (koeel gewig en spoed ens)
Re: Hoekom nie 9mm geweer en groter in F-klas op Bisley nie?
Posted: Fri Sep 28, 2012 9:50 am
by Camo Joe
Knaldemper's word ook nie toegelaat nie,
As ek kan se watse gun ek verkies om lang afstand mee te skiet sal dit n 308 wees,natuurlik moet jou goed reg wees,223 loop oop hier op 300-600 meter,ma my persoonlike experience is hier van 800-900 meter vat die 308's betjie voor,dis nou natuurlik as jy F/TR wil skiet,
F-open,is ek nie seker oor nie,baie ouens wat open skiet like nogals die 7 mm's,
Re: Hoekom nie 9mm geweer en groter in F-klas op Bisley nie?
Posted: Fri Sep 28, 2012 3:20 pm
by swc-tr
Hou asb in gedagte dat F-klas en Bisley 'n internasionale skietsport is, baie lande se skietbane beskik nie oor genoegsame veiligheids gebied agter die stopwal nie, daarom 'n beperking op die kaliber. Sommige lande gaan sover om die kombinasie van spoed en BK te beperk, sodat die veiligheids gebied se maksimum afstand nie oorskry word nie. Daar word aanvaar dat die groter kalibers (>8mm) met geskikte koeels, meeste skeitbane se veiligheids gebied sal oorskry. Dit gaan dus bloot oor veiligheid, en om die gebruik van baie weermag bane te behou.
By Bisleyskiet (gaatjievisier) is daar die beperking om slegs die .308Win kaliber met koeels ligter as 156gr te gebruik, dit het ontstaan uit die opvatting dat die skut se vaardigheid/vermoee getoets word met 'n "gelyke speelveld" wat geskep word met 'n bepaalde kaliber/koeel kombinasie, (wat baie eise aan die skut se windlees vermoeens stel), en nie die diepte van sy/haar beusie nie.
Henk
Tov jou vraag oor die 223 vir F-TR, indien jou geweerloop se spiraal 80gr koeels of swaarder/langer kan stabiliseer en jy die 80gr klas koeels veilig teen 2800fps kan lanseer, kan jy redelik kompeterend wees op die afstande wat geskiet word, nl 300 - 900m.
Re: Hoekom nie 9mm geweer en groter in F-klas op Bisley nie?
Posted: Fri Sep 28, 2012 3:46 pm
by SV MAD (Henk)
Baie dankie.
Nee wat, het maar 'n 1:12 loop, so sal maar net speel tot op 300m...