Page 1 of 1
Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
Posted: Thu Sep 27, 2012 11:40 am
by janbert
Goeiedag
Het iemand miskien herlaai data beskikbaar vir bogenoemde koeelpunte in 243 kaliber geweer.
Dankie hoor graag.
Janbert
Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
Posted: Mon Nov 12, 2012 9:54 am
by Varminter-308
More Janbert
Sal kyk of ek vir jou iets kan kry
Groete
Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
Posted: Mon Nov 12, 2012 11:04 am
by Dawie
Ek laai....
CCI 200 primer
43.2gr S355
TPL 66.4mm
3580-3610fps
Savage met 1-9.25" Groefdraai
Dit is wat werk in my roer, ek s? nie iemand moet dit gebruik nie en aanvaar geen verantwoordelikheid.
NB dis S355!!! nie S335 nie
Cheers
Dawie
Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
Posted: Mon Nov 12, 2012 5:00 pm
by Hein M.
Dawie wrote:
Ek laai....
CCI 200 primer
43.2gr S355
TPL 66.4mm
3580-3610fps
Savage met 1-9.25" Groefdraai
Dit is wat werk in my roer, ek s? nie iemand moet dit gebruik nie en aanvaar geen verantwoordelikheid.
NB dis S355!!! nie S335 nie
Cheers
Dawie
Hallo Dawie!
Wat is die spoed as jy dieselfde kombinasie gooi met 41.8gr S355? Daai een van jou klink nogal straf
Hein
Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
Posted: Tue Nov 13, 2012 2:26 pm
by Dawie
Hallo Hein
Ek het nie so laag gegaan met die NBT's nie, die laagtste wat ek gegaan het met 70gr Sierra Blitzkings, TPL 66mm, was 42gr S355 en die spoed was 3406-3451fps wat my halfduim groep gegee het. Maar dit was te stadig vir my.
D
Re: Herlaai Data 70 gr Nosler Ballistic Tip
Posted: Tue Nov 13, 2012 7:25 pm
by tripodmvr
Dawie wrote:
Hallo Hein
Ek het nie so laag gegaan met die NBT's nie, die laagtste wat ek gegaan het met 70gr Sierra Blitzkings, TPL 66mm, was 42gr S355 en die spoed was 3406-3451fps wat my halfduim groep gegee het. Maar dit was te stadig vir my.
D
Spoed = druk. Quick Load seg vir my jy speel met die leeu se ghoene. By maksimum druk vir S355 is die spoed 3450vps. Die ekstra 100-150vps wat jy nou bykry kom naby aan 70 000 psi - 10 000 oor die maksimum. Trap briek.