Het gister n foto of twee van my voer setup geneem asook die lig.
So lyk die dinge
[img width=560 height=418]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_0793.jpg[/img]
Regs bo skyn die piglight al mooi......


[img width=560 height=418]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_0794.jpg[/img]
Gou getoets die batterye werk nog mooi!
[img width=358 height=480]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... G_0796.jpg[/img]
Nou wag ons vir die naweek!
