Page 1 of 2

Renoster stropers

Posted: Tue Sep 25, 2012 9:06 am
by Beretta
Manne
Ek hoor die stropers is besig in die Steenbokpan area. Ek hoop die gemors word gevang en geskiet. Waar is al die bewarings en geld fonds manne se bystand nou. Weer n bandwagon  ???
Beretta

Re: Renoster stropers

Posted: Tue Sep 25, 2012 2:48 pm
by FHM
Kry so 15 manne bymekaar en reel n 'jakkiejag' daar... ;)

Re: Renoster stropers

Posted: Sat Sep 29, 2012 3:14 pm
by Wayne
Sorry chaps, our government does not have the balls to take drastic action against these animals, some of which I bet are big politicians. Just like they make the right noises that they are taking Malema to court etc. but the fines will be small as compared to the crimes comitted. We need DRASTIC action, and soon.

Re: Renoster stropers

Posted: Wed Oct 03, 2012 7:45 pm
by toy
Ek sien op die nuus nog twee renosters is weer dood. Ek kan nie glo ons regering is so pateties nie. Hoe moeilik is dit om stropers te skiet of te hang. Dit lyk my daars n paar manne wat n stywe kickback kry. Daarom kry die storie nie ent nie. Ek sal maar van nou af my bloeddruk pil saans nuus tyd drink.
Die arme natuur waaroor ons so sterk voel.

Re: Renoster stropers

Posted: Wed Oct 03, 2012 7:51 pm
by vlakvark1
toy wrote: Ek kan nie glo ons regering is so pateties nie. Hoe moeilik is dit om stropers te skiet of te hang. Ek sal maar van nou af my bloeddruk pil saans nuus tyd drink.
Met als wat in ons land aangaan en hoe hierdie mooi land opged#n$3r word moet mens elke uur n bloeddruk pil sluk >:( >:( >:(

Re: Renoster stropers

Posted: Wed Oct 03, 2012 8:38 pm
by toy
Help seker nie om meer kwaad te word nie. Soos dit nou gaan kan ons basies maar aanvaar die stryd is verlore op feitlik alle gebiede. So wat maak ons ?

Re: Renoster stropers

Posted: Wed Oct 03, 2012 9:19 pm
by chill
:police:
Wens die ou se plan kon werk

Re: Renoster stropers

Posted: Thu Nov 01, 2012 10:07 am
by PaulM
Het 'n e-pos gekry met 'n e-boek deur 'n vee-arts genaamd dr William Fowlds waarin hy beskryf hoe 'n renosterbul wat as't ware voor hom grootgeword het, deur die satans gepyl is, en die horings is afgekap voordat die bul weer bygekom het. Dr. Fowlds moes die renoster van kant maak omdat daar te veel skade was aan sy neus, en sy linkervoorbeen was ook ernstig beskadig as gevolg van bloedtoevoer probleme. Di? het ontstaan weens die manier waarop die renoster gel? het terwyl die stropers die horings met pangas afgekap het.

Hier is 'n skakel na 'n video wat geneem is voordat die renoster uitgesit is. Glo my, dit gaan jou bloeddruk deur die dak laat skiet....

http://www.youtube.com/watch?v=CRXrR6ri-Ek&feature=youtu.be

Dink maar as 'n mens 'n klomp van die ou Koevoet spoorsnyers (wat nou in lokasies l? en vrot) elkeen 'n R4 kan gee en s? hulle moet die stropers gaan uitsort. Ek glo dit kan werk, maar hulle is ook mos maar deesdae 'enemies of the state'......

Re: Renoster stropers

Posted: Thu Nov 01, 2012 10:17 am
by johnny
Manne

Ek gaan nou seker baie "pakslae vat "  oor die post maar daar is soveel duisende mense en miljoene rande wat gegee word vir renosters en ja ek stem dis belangrik, maar as daar net die helfte effort gemaak word en helfte geld gegee word sal ons boere nie so doodgemaak word nie, WIE PAS ONS BOERE OP????????????????????? :( :( :( :( :( :( :( :( :( :( :( :( :( :police: :police: :police: :police: :police: :police: :police: :police: :police: NEE NIE DIE POLISIE NIE DIS VERSEKER.

NET TOEVALLIG N PAAR WEKE TERUG N BOER HIER NABY OPGEKAP MET PANGA,  EN EEN KLEIN BERIGGIE IN KOERANT,

GROETNIS

jOHNNY

Re: Renoster stropers

Posted: Thu Nov 01, 2012 10:25 am
by Chris Swart
johnny wrote: Manne

Ek gaan nou seker baie "pakslae vat "  oor die post maar daar is soveel duisende mense en miljoene rande wat gegee word vir renosters en ja ek stem dis belangrik, maar as daar net die helfte effort gemaak word en helfte geld gegee word sal ons boere nie so doodgemaak word nie, WIE PAS ONS BOERE OP????????????????????? :( :( :( :( :( :( :( :( :( :( :( :( :( :police: :police: :police: :police: :police: :police: :police: :police: :police: NEE NIE DIE POLISIE NIE DIS VERSEKER.

NET TOEVALLIG N PAAR WEKE TERUG N BOER HIER NABY OPGEKAP MET PANGA,  EN EEN KLEIN BERIGGIE IN KOERANT,

GROETNIS

jOHNNY
Johnny
Ek stem met 'n baie swaar hart saam met hierde sentiment... :-X

Re: Renoster stropers

Posted: Thu Nov 01, 2012 10:31 am
by PaulM
Jy praat die waarheid, Johnny. Stem 100% saam.

Re: Renoster stropers

Posted: Thu Nov 01, 2012 6:27 pm
by Wayne
Johnny, +1 ,

Re: Renoster stropers

Posted: Fri Nov 02, 2012 11:49 am
by Lourens Potgieter
Ouens, met alle respek aan julle en die boere wat die hoeksteen van hierdie mooi land is.....die twee onderwerpe naamlik renoster poaching en plaasmoorde hoort glad nie bymekaar nie. Dis TWEE onderwerpe.

Re: Renoster stropers

Posted: Mon Nov 05, 2012 11:41 am
by johnny
Deeg

Jy is reg dis 2 onderwerpe , maar hoe dit aansluit ios dat daar duisende mense en geld is vir renosters maar niks vir plaasmoorde . Daar is duisende greenies , maar niemand staan saam teen plaasmoorde

groetnis

Johnny

Re: Renoster stropers

Posted: Mon Aug 04, 2014 1:22 pm
by Hennie123
Hello Hennie hier, het die naweek(1 tot 3 Augustus 2014) naby Naboomspruit gaan jag, ons het gaan help om stropers aan te keur. Ons het 2 stropers gevang wat probeer deurkom het, per ongeluk waar ons gestaan het, glo vir my jy wil nie 'n gevangde renoster stroper wees in Naboom se wereld nie.

Die somme is as volg:
1 Polisieman.
40 Boere.
Ons 4 dorspjapie jagters.
3 Stropers.

Die stropers het gesing soos kanaries, net jammer ons kon nie die 'kingpin' in die hande kry nie. Julle daardie stropers het daar en dan erken hoeveel renosters het hulle al gestroop, en dit skok 'n mens om hierdie dinge aan te hoor.

P.S. Indien jy 'n stroper is bly weg van 'n Boer af, want as jy gevang word gaan jy lank en aanhoudend in 'n sakkie poef.

Re: Renoster stropers

Posted: Mon Aug 04, 2014 1:25 pm
by Capt. Yoda
Hennie123 wrote:Hello Hennie hier, het die naweek(1 tot 3 Augustus 2014) naby Naboomspruit gaan jag, ons het gaan help om stropers aan te keur. Ons het 2 stropers gevang wat probeer deurkom het, per ongeluk waar ons gestaan het, glo vir my jy wil nie 'n gevangde renoster stroper wees in Naboom se wereld nie.

Die somme is as volg:
1 Polisieman.
40 Boere.
Ons 4 dorspjapie jagters.
3 Stropers.

Die stropers het gesing soos kanaries, net jammer ons kon nie die 'kingpin' in die hande kry nie. Julle daardie stropers het daar en dan erken hoeveel renosters het hulle al gestroop, en dit skok 'n mens om hierdie dinge aan te hoor.

P.S. Indien jy 'n stroper is bly weg van 'n Boer af, want as jy gevang word gaan jy lank en aanhoudend in 'n sakkie poef.
rofl

Re: Renoster stropers

Posted: Mon Aug 04, 2014 1:31 pm
by ANDRIES
Ek weet nie of julle die pogram gesien het toe hulle met die Botswana minister gepraat het oor stropers nie nie.Sy antwooed aan die joernalis was dat hulle in Botswana op sig geskiet word.

Re: Renoster stropers

Posted: Mon Aug 04, 2014 1:38 pm
by maxboostsa1
Hennie123 wrote:Hello Hennie hier, het die naweek(1 tot 3 Augustus 2014) naby Naboomspruit gaan jag, ons het gaan help om stropers aan te keur. Ons het 2 stropers gevang wat probeer deurkom het, per ongeluk waar ons gestaan het, glo vir my jy wil nie 'n gevangde renoster stroper wees in Naboom se wereld nie.

Die somme is as volg:
1 Polisieman.
40 Boere.
Ons 4 dorspjapie jagters.
3 Stropers.

Die stropers het gesing soos kanaries, net jammer ons kon nie die 'kingpin' in die hande kry nie. Julle daardie stropers het daar en dan erken hoeveel renosters het hulle al gestroop, en dit skok 'n mens om hierdie dinge aan te hoor.



P.S. Indien jy 'n stroper is bly weg van 'n Boer af, want as jy gevang word gaan jy lank en aanhoudend in 'n sakkie poef.
Hoop julle het hulle onthoring met n panga >:D

Re: Renoster stropers

Posted: Mon Aug 04, 2014 1:52 pm
by Willie
Jy bedoel 'n baie stomp panga ? ;D

Re: Renoster stropers

Posted: Mon Aug 04, 2014 5:31 pm
by stan man
so n rukkie terug was hier inligting oor stropery op n plaas in die omgewing.
die betrokke aand is n klomp boere toe op bystand en al die paaie was gemonitor.
op die ou end is daar 2 moerskonners noodlottig vewond en die 3de een gevang.
vir al die boere wat betrokke was ,is daar net een probleem gewees.
dit was nie een van hulle wat die gemors geskiet het nie,dit was die boer self.

ek dink die poacher sal een van die mees gesogde trofees wees wat die meeste manne op hierdie gesprek in hulle buite toilet sal wil hang.

Re: Renoster stropers

Posted: Mon Aug 04, 2014 5:34 pm
by Jake1
Ek het al met 2 verskillende ouens gepraat wat deel is van " anti poaching units" Wees verseker, hierdie ouens skiet hulle op sig. Die een ou het gese hy verkies die 375 om die poachers te skiet want hulle kruip in die bosse weg, die ander ou se grootste bekommernis was dat hulle gewere wat hulle die poachers mee skiet by die polisiestasie lê, en daar lê glo baie van hulle unit se gewere.......... ;)

Re: Renoster stropers

Posted: Tue Aug 05, 2014 8:09 am
by Yogi
Almal moet net onthou dat dit geensins in die regering se belang is om crime te bekamp nie,hoe meer mense vermoor word, hoe meer boedelbelasting kry hulle, as karre geroof word, moet daar weer nuwes gekoop word, belasting.. en so gaan dit aan. Snaaks dat so 3 verkiesings terug, net so paar maande voor die verkiesing het "cash van" rooftogte baie toegeneemm. Met die volgende een was dit ATM bombings en met die een was dit renosters. Vir my is dit baie toevallig. Hulle moet maar net die reel maak ,'n horing vir 'n horing.

Re: Renoster stropers

Posted: Wed Oct 08, 2014 4:23 pm
by Gamkaboer
Ek sien daar is n paar knape en n knaapnin aangekeer op die nuus al n rukkie terug. Advokaat veearts ens. Ek was nie verbaas nie. Wat dink julle. Is dit maar net n vurk hooi uit die hoop? Ek hoop vir die beste maar daar het alweer n renoster geval volgens die laaste ruk.

Ek sien ook rakende moorde dat daar n paar berigte is waar die manne opgestaan het teenn rowers en wel die etters het sleg 2de gekom.

Man in JHB drie bymekaar gemaak in sy huis, ander man n kaper laat les opse(help om daai loodmasjien naby die bestuurs kant te he) en n ander kerel ook n paar rowers laat lood sing om hulle. In sy onderbroek en al.

Re: Renoster stropers

Posted: Wed Oct 08, 2014 9:05 pm
by Jake1
Storie gehoor waar persoon( blanke )gevang is onlangs, 10 jaar tronkstraf en sy oplegging/straf vir besit van onwettige besit van ammunisie het by verre sy straf oorskry as die poging om die renosters te skiet........ ek dink baie mense het ammunisie van pels by hulle wat maar in jou herlaaikamer lè........ ek dink dis maar beter om ontslae te raak van die goed as mens so iets het, of kry versamelaars lisensie.

Re: Renoster stropers

Posted: Wed Oct 08, 2014 9:40 pm
by deon762
ek dink hulle moet bounte hunting in bring dan skep ons sommer mos baie werk. Vir die begrafnis ondernemerdie tannie wat die blomme moet doen op sy begrafnes en die bakker vir die broodjies na die tyd en o ja die mislike paliteit om die gate te grou en toe te gooi