Page 1 of 1

Rangefinders???

Posted: Thu Sep 20, 2012 9:48 pm
by Arnold
Na watter rangefinders kyk mens as jy wil weet hoe v?r die teiken is?

Nikon 1200
Leica CRF 1600
Zeis victory PRF
Swarovski laserguide

Re: Rangefinders???

Posted: Thu Sep 20, 2012 10:56 pm
by Craig44
Leica, Leica, Leica.

Nothing even comes remotely close.

Value for money - Nikon

Friends of mine have tested all of the rangefinders in the field and the Leica beat them all hands down.

I have the 10x42 Geovid (1300yards) and have ranged wildebeest at 1153 yards.

Hope this helps.

Regards,

Craig

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 5:48 am
by Arnold
Die swarovski kry goeie reviews. Die nikon is eintlik nie in die selfde klas as die swaro en leica nie. Die zeis is vir my onbekend.

Ek het nog nie na die leica geovid gekyk nie. Wat prys hulle omtrent?

Watter een gaan in die regte wereld die verste kan range?

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 6:30 am
by rakker
Arnold, jy kan maar die Nikon afhaal van jou lysie. Ek het die Nikon 1200 en dit sukkel om betroubare lesings(klein teikens) oor 500m te gee. Verste wat ek kon range sover was op n groot weskus rots wat so 800m ver was.
Hoop dit help.

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 7:26 am
by immelmanw
Arnold wrote: Die swarovski kry goeie reviews. Die nikon is eintlik nie in die selfde klas as die swaro en leica nie. Die zeis is vir my onbekend.

Ek het nog nie na die leica geovid gekyk nie. Wat prys hulle omtrent?

Watter een gaan in die regte wereld die verste kan range?
ArNold, kom haal almal vir n naweek dan toets jy hulle sommer self.

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 7:40 am
by Geno
immelmanw wrote: ArNold, kom haal almal vir n naweek dan toets jy hulle sommer self.
Dis mos nou diens! Mooiman Willem!

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 10:14 am
by Arnold
Ludwig, wie is die plaaslike verskaffer van daai rangefinders?

Willem, baie dankie vir die aanbod. As dit nou eers weer warm is en nie so reen nie sal ek met jou reel om so toets te doen.

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 10:28 am
by the kid
immelmanw wrote:
Arnold wrote: Die swarovski kry goeie reviews. Die nikon is eintlik nie in die selfde klas as die swaro en leica nie. Die zeis is vir my onbekend.

Ek het nog nie na die leica geovid gekyk nie. Wat prys hulle omtrent?

Watter een gaan in die regte wereld die verste kan range?
ArNold, kom haal almal vir n naweek dan toets jy hulle sommer self.
Mooi Willem!!!! Dan kan hy nog "n artikel vir die Magnum skryf!

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 5:02 pm
by Gawie(13mm)
Nee maar dit wil gedoen wees.
Goeie storie in die Magnum Dr. Arnold.
Arnold die vraag is wat wil jy range en hoe ver wil jy range?
Wat is die begroting?

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 7:35 pm
by immelmanw
the kid! wrote:
immelmanw wrote:
Arnold wrote: Die swarovski kry goeie reviews. Die nikon is eintlik nie in die selfde klas as die swaro en leica nie. Die zeis is vir my onbekend.

Ek het nog nie na die leica geovid gekyk nie. Wat prys hulle omtrent?

Watter een gaan in die regte wereld die verste kan range?
ArNold, kom haal almal vir n naweek dan toets jy hulle sommer self.
Mooi Willem!!!! Dan kan hy nog "n artikel vir die Magnum skryf!
Nie n slegte idee nie.

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 8:11 pm
by Arnold
Ek skat slefs die Leica sal vir eers doen tot ek regtig begin ver skiet.

7mm, ek weet nog nie wat presies ek wil range nie maar vir nou moet hy minstens 1km kan haal. Dit sal maar vir teikens wees op die lang afstande.
Daar is nie 'n budget nie want ek het nie geld of 'n vaste werk nie. Dit is maar navraag vir eendag, eers sal ek maar die gps gebruik om die afstand redelik akkuraat te kry (aangesien ons die teikens sal opstel.)

Ek enige tyd 'n volledige verslag gee van die toetsing en dit selfs in 'n artikel doen, alhoewel dit dalk nie 'n volledige artikel regverdig nie. Mens kan seker 'n storie ook inwerk en probeer sorg dat dit interesant genoeg is vir 'n volle artikel?

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 9:16 pm
by Marc
Geno wrote:
immelmanw wrote: ArNold, kom haal almal vir n naweek dan toets jy hulle sommer self.
Dis mos nou diens! Mooiman Willem!
Dis mos nou hoe men's dit doen, laat iemand onpartydig dit doen. Willem dankie, jy sap eendag jou vrugte pluk by die maandjies vol  ;)

Arnold jy kon net eers hier verslag gee en dan mag jy dit aan Oom Koos hulle smous, dis dan jou tweede trappie na jou droom  8)

Re: Rangefinders???

Posted: Fri Sep 21, 2012 9:20 pm
by immelmanw
Arnold. Praat met my, sal graag ook die bushnell fusion vir jou gee, daar kom n nuwe bushnell g-force waaroor die mense baie baie RAVE!

Re: Rangefinders???

Posted: Sat Sep 22, 2012 9:52 am
by MEERKAT
Is dit dieselfde  Dr.Arnold wat die artikel in die nuutste Magnum (Oktober 2012) skryf?

Groetnis

Re: Rangefinders???

Posted: Sat Sep 22, 2012 9:53 am
by immelmanw
yip

Re: Rangefinders???

Posted: Sat Sep 22, 2012 12:21 pm
by Marc
Wat prays 'n Leica 1600 hier by ons  ???