Page 1 of 1
Leopold VX3 6.5-20x40 Varmint Reticule
Posted: Wed Sep 19, 2012 2:32 pm
by wlm
Help gou dringend manne. Ek kan so een tweedehands koop. Wie ken hom?
Gaan teikenskiet en springbok skiet.
Willem
Re: Leopold VX3 6.5-20x40 Varmint Reticule
Posted: Wed Sep 19, 2012 3:43 pm
by louis slabbert towerwater
Willem
Ek weet nie wat is die waarde nie, maar glo nie jy kan fout maak om hom te koop nie
Louis
Re: Leopold VX3 6.5-20x40 Varmint Reticule
Posted: Wed Sep 19, 2012 4:42 pm
by tokjak
WILLEM ,JOHNNIE ,HIER OP DIE FORUM HET EEN .EGTER NIE DIE VARMINT NIE .....GREAT SCOPEĀ EK HET AL MET HOM GESKIET .ONTHOU NET JY KAN HOM NUUT VIR RINDOM R12 000 KOOP
GROETE
Re: Leopold VX3 6.5-20x40 Varmint Reticule
Posted: Wed Sep 19, 2012 4:42 pm
by wlm
Manne en mannine
Dit is nie 'n VX3 nie dis 'n VXIII (romeinse syfer 3 ). Prys meer as nuwe Burris.
Dankie Arnold vir jou wyse raad.