Page 1 of 1
coyoties
Posted: Sun Sep 16, 2012 10:01 am
by BLOUVALKIE
Re: coyoties
Posted: Sun Sep 16, 2012 2:15 pm
by tripodmvr
Moet ek s? welkom terug - jou lanklaas gesien op die forum - ek sukkel met videos van die net af en nie gekyk nie - my ADSL lyn werk met paraffien. Gaan kyk op jagforum AHN van Australie hoe hulle vosse (foxes) en wilde honde skiet.
Re: coyoties
Posted: Tue Sep 18, 2012 10:05 am
by PITSMIT
oom driepoot die ou is elke aand vas met leerwerk is besig met n toetsreeks op die oomblik en ma muis hou die ou weg vd komp sal laat hy vanaand gou reply
Re: coyoties
Posted: Tue Sep 18, 2012 10:32 am
by johnny
Valkie
AS jy so hard leer is daar seker n vlakvarkie of so om te skiet net omdat pa so trots is en jy so mooi leer???
groetnis
Johnny
Re: coyoties
Posted: Tue Sep 18, 2012 8:22 pm
by BLOUVALKIE
Hallo oom johnny en oom driepoot
dis reg oom driepoot sal so maak!!dankie!!
hahaha dis reg oom johnny!!dankie!!
groetnis
VALKIE