Page 1 of 1

Skiet tegniek

Posted: Fri Sep 14, 2012 6:14 pm
by grumpy
Hoe lyk dit, wil n paar van die ervare manne nie bietjie tips gee van skiet tegnieke, asemhaling, hartklop ens.

Ek dink baie manne kan baat vind daarby en ook eie probleme oplos met groeperings ens.

Re: Skiet tegniek

Posted: Fri Sep 14, 2012 6:30 pm
by Gerhard
Praat jy van net die le posisie ?

Ek dink elke posisie het n spesifieke tegniek wat bemeester moet word.

Outomatiese rigting is seker vir my die mees basiese tegniek wat bemeester en toe gepas moet word.

Maak nie saak of jy le, sit, kniel of staan en skiet nie...

Re: Skiet tegniek

Posted: Fri Sep 14, 2012 6:33 pm
by grumpy
Gerhard, ek praat van alle posisies. Meestal oor die asemhalig, vinger op die sneller, watter gedeelte van die vinger, die squeeze en nie trek nie ens.

Dit kan net baie manne help dink ek.

Re: Skiet tegniek

Posted: Sat Sep 15, 2012 2:53 pm
by DawieKotze
Grumpy - Piet Breedt verkoop 'n cd met al daardie inligting op. Hy kan dit ook sommer vir jou email.

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 03, 2012 10:34 pm
by Hein M.
Almal,

Ek het Piet se CD aangekoop en dit was 'n belegging.  Ons weet almal die man kan skiet, maar vir my was daar 'n paar basiese grondbeginsels wat geweldig baie gehelp het.

Hein M

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 03, 2012 10:46 pm
by Sakkie Rust
Hein
Wa kan mens die cd kry en hoeveel kos dit ?
Sakkie

Re: Skiet tegniek

Posted: Thu Oct 04, 2012 8:43 am
by Nickvn
Hi Sakkie, jy kan hom email op pietsafari@goggaconnect.co.za.

Re: Skiet tegniek

Posted: Sun Oct 07, 2012 3:42 pm
by Hein M.
Sakkie Rust wrote: Hein
Wa kan mens die cd kry en hoeveel kos dit ?
Sakkie
Hallo Sakkie

Stuur jou 'n PM met Piet se besonderhede. 

Mooiloop!

Hein

Re: Skiet tegniek

Posted: Tue Oct 09, 2012 7:54 am
by Sakkie Rust
Dankie Hein
Het jou pm gekry .

Re: Skiet tegniek

Posted: Tue Oct 09, 2012 8:07 am
by Chevvy SS
Ek het hom gemail, maar geen reaksie gekry nie.

Re: Skiet tegniek

Posted: Tue Oct 09, 2012 8:59 am
by Piet Breedt
Chevvy, ek was so paar dae weg, het die Suid Kaap Ope gaan skiet en David Tubb ontmoet,maar is nou terug. Ek sal aandag gee aan jou versoek.

Re: Skiet tegniek

Posted: Tue Oct 09, 2012 9:39 am
by Dawie

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 10, 2012 7:41 am
by Sakkie Rust
Hi Piet
Ek het ook vir jou n mail gestuur , stel ook belang in daardie cd asb !

Sakkie

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 10, 2012 7:53 am
by grumpy
Is ons nie bietjie van die topic af nie?

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 10, 2012 8:20 am
by Eugene
grumpy wrote: Is ons nie bietjie van die topic af nie?
Hmmmmm.... Wil ek ook weet!  :-\

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 10, 2012 8:30 am
by Silent Hunting
Het gekyk na daardie link wat Dawie gegee het. Wil my voorkom daar is 'n paar punte om op te tel daar.

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 10, 2012 8:55 am
by Geno
Eugene wrote:
grumpy wrote: Is ons nie bietjie van die topic af nie?
Hmmmmm.... Wil ek ook weet!  :-\
Daar's mos nie van 'n ander onderwerp gepraat nie?

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 10, 2012 8:58 am
by johnny
Grumpy

Crouch, touch, pause , engage  ;D ;D ;D ;D ;D  In afrikkans,  neem stelling,  streel sneller, plaas kruishaar, vuur. ;D ;D ;D ;D ;D


Groetnis

Johnny

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 10, 2012 9:00 am
by Eugene
Geno wrote:
Eugene wrote:
grumpy wrote: Is ons nie bietjie van die topic af nie?
Hmmmmm.... Wil ek ook weet!  :-\
Daar's mos nie van 'n ander onderwerp gepraat nie?
Ons wag vir tip oor skiet tegniek, nie tips oor hoe om 'n cd te kry nie!  ;) :angel:

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 10, 2012 9:54 am
by Geno
Eugene wrote:
Geno wrote:
Eugene wrote: Hmmmmm.... Wil ek ook weet!  :-\
Daar's mos nie van 'n ander onderwerp gepraat nie?
Ons wag vir tip oor skiet tegniek, nie tips oor hoe om 'n cd te kry nie!  ;) :angel:

Hierso is tips gegee:

If all else fails, click hier:

http://www.lmgtfy.com/?q=Rifle+shooting ... techniques

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 10, 2012 9:58 am
by Eugene
Geno, ek het daai tips gelees, maar dit is maar een ou se opinie oor wat hy dink reg is, ek sal graag by meer as een ou wil hoor wat vir hulle werk, dan kan 'n man mos makliker jou kennis verbreed!

Ek sien jy skiet baie, wat werk vir jou?

Groete

Re: Skiet tegniek

Posted: Wed Oct 10, 2012 9:59 am
by Jakkalsgat
Mik en druk