Page 1 of 1

swarovski ballistic data

Posted: Wed Sep 12, 2012 6:59 pm
by cassie_calvinia
kan iemand my asb hetp. dit is seker maklik vir jul slimmes. maar ek verstaan nie die swarovski progam nie. ek sit nou die ding op my 7.62 met die gesukkel met diem 22 250.
sal net vir interesabntheid sien hoe die a4-300 kruishaar met die geweer werk.

Re: swarovski ballistic data

Posted: Wed Sep 12, 2012 7:14 pm
by Geno
Cassie, ek bel jou gou dan help ek.

Re: swarovski ballistic data

Posted: Wed Sep 12, 2012 7:21 pm
by Geno
Image

Re: swarovski ballistic data

Posted: Wed Sep 12, 2012 7:27 pm
by cassie_calvinia
dankie mater
het hom geprint.
mooi aand