Page 1 of 1
Selfverdediging
Posted: Wed Sep 12, 2012 6:14 pm
by BenG
Geagte volksgenoot,Elkeen van ons behoort diep bekommerd te wees oor die situasie wat tans in die land aan die gang is. Daar was ?n bloedbad daarbuite soos wat ons volksgenote vermoor is die afgelope paar weke. Ou ooms en tannies wat met ?n byl doodgeslaan word. Mense wat gemartel en verkrag word. Kele wat afgesny word. Dit is te veel om alles hier op te noem. Dit het nou werklik tyd geraak dat ELKEEN van ons volksgenote opgelei word om terug te baklei. In baie van die gevalle was die aanvallers ure besig met die marteling. Net een klein stukkie opleiding kon dalk daardie persoon beter daarvan laat afkom het as die dood. Net ?n klein goedkoop aanvalsmes wat getrou deur die slagoffer gedra kon word, kon dalk die verskil tussen lewe en dood wees.Verder is Malema besig om die hordes swart mynwerkers op te sweep vir ?n volkskaalse rewolusie. In die meeste gevalle word die witman uitgesonder as die skuldige. Hier kom probleme in die land. En ons mense weet nie hoe om hulself en hulle gesinne te verdedig nie!Dit is nou elkeen van ons se plig om te sorg dat ons en ons families en vriende opgelei word om onsself te verdedig. Stuur hierdie e-pos aan, maar nog meer... praat met jou mense! Vertel hulle van ons opleidingsdag die 24ste September en moedig hulle aan om te gaan. Dit mag dalk net een van jou familie of vriende wees volgende keer.....
http://selfverdediging.co.za/
Re: Selfverdediging
Posted: Wed Sep 12, 2012 7:04 pm
by Beretta
Beng
Stem met jou saam die mense moet wakker slaap. Baie goeie ding vir n vrou om te he is n mes lekker Spyderco of iets soort gelyks. Dra altyd myne maak nie saak waar ek gaan nie. Hulle moet nie wen nie maar hulle het altyd die voordeel want hulle kies die tyd en plek. Waar is die plek waar die kursus is ken nie die plek wat hulle op die website van praat nie
Beretta
Re: Selfverdediging
Posted: Wed Sep 12, 2012 8:18 pm
by BenG
Dit is naby Rayton.
Re: Selfverdediging
Posted: Wed Oct 03, 2012 10:41 pm
by Hein M.
BenG wrote:
Geagte volksgenoot,Elkeen van ons behoort diep bekommerd te wees oor die situasie wat tans in die land aan die gang is. Daar was ?n bloedbad daarbuite soos wat ons volksgenote vermoor is die afgelope paar weke. Ou ooms en tannies wat met ?n byl doodgeslaan word. Mense wat gemartel en verkrag word. Kele wat afgesny word. Dit is te veel om alles hier op te noem. Dit het nou werklik tyd geraak dat ELKEEN van ons volksgenote opgelei word om terug te baklei. In baie van die gevalle was die aanvallers ure besig met die marteling. Net een klein stukkie opleiding kon dalk daardie persoon beter daarvan laat afkom het as die dood. Net ?n klein goedkoop aanvalsmes wat getrou deur die slagoffer gedra kon word, kon dalk die verskil tussen lewe en dood wees.Verder is Malema besig om die hordes swart mynwerkers op te sweep vir ?n volkskaalse rewolusie. In die meeste gevalle word die witman uitgesonder as die skuldige. Hier kom probleme in die land. En ons mense weet nie hoe om hulself en hulle gesinne te verdedig nie!Dit is nou elkeen van ons se plig om te sorg dat ons en ons families en vriende opgelei word om onsself te verdedig. Stuur hierdie e-pos aan, maar nog meer... praat met jou mense! Vertel hulle van ons opleidingsdag die 24ste September en moedig hulle aan om te gaan. Dit mag dalk net een van jou familie of vriende wees volgende keer.....
http://selfverdediging.co.za/
Waar woorde.
Ongelukkig is die meeste potensi?le slagoffers in 'n kokon en dink dat niks met hulle sal gebeur nie... Die meeste mense beskou ook waarskuwings soos hierdie as regse opswepery en maak dit af as niks.
Die waarheid is dat ons sal moet begin om meer paraat te wees as ons nie deel van SA misdaad-statistiek wil word nie.
Dankie vir die bydrae. Ek hoop meer mense lees dit en maak werk daarvan!
Hein M
Re: Selfverdediging
Posted: Thu Oct 04, 2012 6:27 am
by BRNO (Pierre)
Hoe het dit toe gegaan met die kursus? Wanneer gaan julle weer een aanbied in Pta of omgewing?
Re: Selfverdediging
Posted: Thu Oct 04, 2012 7:30 am
by BenG
Die kurses het baie goed afgeloop en daar was 40 studente die dag. Die volgende kurses in Pretoria sal eers iewers in volgende jaar wees, ons toer nou so bietjie na die res van die land.