270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Posted: Wed Sep 12, 2012 12:42 pm
Manne
Vroer vanjaar het ek en 'n paar vriende, nl.Stefan 764, Lourens en Afikan 'n klompie zebra's gaan oes in Setlagoli.
Die pad soontoe was skielik vol opwinding, toe ons net anderkant Mafikeng in 'n dienslewerings opstand vas ry, en die klippe in ons rigting begin vlieg. Daai dag het ons baie amper gesien wat doen 'n 375 ruger,gelaai met 300gr Barnse aan 'n klipgooier na 'n klip my vriend Stefan se vars aangeskafde Hi-Lux tref, maar meer daaroor later.
Later daai dag kon ons toe darem ons frustrasies "vent" op 'n paar niks vermoedende zebras.
Vir die ekspediesie,het ek besluit op my 270 WSM gelaai met 130gr Barnes TSX'e @ 3250 ft/s
Ons het 11 Zebras geskiet vir die dag (tussen 10am en 3pm) en die volgende oggend kon ek 2 willebeeste en 'n blesbok plat trek.
Ek was aangenaam verras met die werkverrigting van die klein magnum en kon gelukkig 2 koeels herwin, waarvan die skote op 75m en 400m onderskeidelik was. Die res vlieg nou nog
Albei koeels het 100% gewigs retensie gehad ten spyte van die feit dat hulle groot bene getref het en die linkerkantste koeel op slegs 75m in die Zebra in is. Regterkanste koeel is herwin uit die zebra wat ek op 400m geskiet het, nadat "'n ander jagter" hom gekwes het. (sal eerder nie name noem nie, maar dit was nie Stefan of Lourens nie)
[im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... barnes.jpg[/img]g]
[i[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... C08363.jpg[/img]mg][/im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... hoto11.jpg[/img]g]
Stefan en Lourens het ook elkeen hulle kwota ingekry, en Lourens kon ook 'n lekker skootjie met sy 300WSM inkry op 'n ent oor 300m.
[i[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... C08377.jpg[/img]mg][/im[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... C08367.jpg[/img]g]
My willebees 280m met my 338 Win Mag[im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto9-1.jpg[/img]g]
Die blesbok het ek op 380m geskiet, 'n full frontal ,nek af net onder sy ken. Ek het nog nooit gesien dat ,n bok so snaak neer slaat nie
[/im[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... el/5-1.jpg[/img]g]
[i[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto7-1.jpg[/img]mg][/im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto6-1.jpg[/img]g]
Die magnumpie skiet lekker plat en sy slaankrag is verbasend, en ek was (soos gewoonlik) weer baie tevrede met my Barnes'e
Groete