Page 1 of 1
Vortex Viper 3.5x10x50 BDC wat dink julle?
Posted: Wed Sep 12, 2012 10:45 am
by Kerneels S.
Enige iemand wat 'n Vortex Viper 3.5x10x50 scope besit? Wat dink julle van die scope?
Hoor graag van julle.
Groete
Kerneels S
Re: Vortex Viper 3.5x10x50 BDC wat dink julle?
Posted: Wed Sep 12, 2012 11:05 am
by DWB
Baie Baie Smart!!!
Re: Vortex Viper 3.5x10x50 BDC wat dink julle?
Posted: Wed Sep 12, 2012 1:33 pm
by MJK
Kerneels
Ek het 2 Vortex scopesĀ - skiet baie lekker MAAR: Een is al vervang en ek weet van paar ander manne wie se scopes ook moes vervang word. Gelukkig staan Vortex by hul waarborg.....
Sterkte met besluit
Re: Vortex Viper 3.5x10x50 BDC wat dink julle?
Posted: Wed Sep 12, 2012 3:10 pm
by Kerneels S.
Soos ek verstaan en defnitief in prys is daar 'n moerse verskil tussen die Diamondback en Viper dus hoekom ek spesifiek verwys na die Viper wat amper R2000 meer is as die Diamondback al is dit dieselfde vergroting. Ek het 'n Diamondback en is baie tevrede met hom. Die Viper het glo ander lense in maar is dit die enigste verskil vir R2000 meer.
Wie ken die Viper manne!!!
Groete Daar
Re: Vortex Viper 3.5x10x50 BDC wat dink julle?
Posted: Wed Sep 12, 2012 3:45 pm
by Ruhan
Hi Kerneels,
Ek het die Vortex Viper HS 4-16 x 44 op my 243 en ek is baie gelukkig met die scope.
Jy sal baie gelukkig weer met hom!