Page 1 of 1
Meisie met .338 Lapua
Posted: Tue Sep 11, 2012 9:23 am
by Geno
Hier is 'n video waar my meisie met G-Force se .338 Lapua na 'n klip skiet op +-1200m
http://youtu.be/MWZofcF6mts
Ek dink ek gaan maar eerder nie probeer om haar kwaad te maak nie.....

Re: Meisie met .338 Lapua
Posted: Tue Sep 11, 2012 9:26 am
by Geno
Hier skiet G-Force se dogter ook met die langroer:
http://youtu.be/bkl_pt4UACA
Re: Meisie met .338 Lapua
Posted: Tue Sep 11, 2012 9:49 am
by G-force
Dankie maat,great videos.
Re: Meisie met .338 Lapua
Posted: Tue Sep 11, 2012 9:57 am
by Gerhard
Mooi geskiet daar
Re: Meisie met .338 Lapua
Posted: Tue Sep 11, 2012 10:01 am
by Marc
Aaitsa
Nou hoekom is party manne so bang vir die recoil

Hy skiet vir my soos 'n droom
Mooi gegooi

Re: Meisie met .338 Lapua
Posted: Tue Sep 11, 2012 10:39 am
by F.L.A.S.H
Baie mooi...
die meisies is gulikig
Re: Meisie met .338 Lapua
Posted: Tue Sep 11, 2012 9:11 pm
by Monrique (SJ)
Netjiese videos mater, hulle gooi mooi.
Groetnis
Re: Meisie met .338 Lapua
Posted: Tue Sep 11, 2012 10:22 pm
by BLOK
Aitsa!! Ek kan dink hoekom Geens vir blondie laat skiet het seker om vanaand cream in daai seer skouerkie te smeer maar ai, daai auch van Ge se meisiekind. Ek dink sy is n klein tawwe girl, lyk my haar pa hoef nie bekommerd te wees en my dienste in te roep nie sy sorg sommer vir haar self, gaan die kerels jammer kry wat daar wil kuier.
Re: Meisie met .338 Lapua
Posted: Thu Sep 13, 2012 1:48 pm
by FHM