Page 1 of 1
tewis vol3
Posted: Tue Sep 11, 2012 8:49 am
by cassie_calvinia
ek het dink 13 jaar terug die tewis van oudshoorn Vol3 se roep klanke gekoop.
die cd cover is beskadig, en kan nie sien wat is wat. kan iemand my asb help met nr ek klank name.
Re: tewis vol3
Posted: Tue Sep 11, 2012 11:06 am
by prohunt
Hallo Cassie,
Kan jy onthou watter foto was op die buitekant bv Jakkals/Rooikat of wat. Ek sal kyk want ek behoort dit dalk te h?.
Groete
Johan
Re: tewis vol3
Posted: Tue Sep 11, 2012 11:10 am
by cassie_calvinia
johan
hy het nie voor 'n cover nie, en op die egterkant 'n cyote of iets. blou kleur.
op nie cd staan critter call
Re: tewis vol3
Posted: Tue Sep 11, 2012 3:07 pm
by louis slabbert towerwater
Cassie
As ek dit nie mis het nie was dit die Rooikat.
Reg het is daar 23 klanke op. Laat weet as jy nie regkom nie, dan sal ek bietjie krap
Groete
Re: tewis vol3
Posted: Tue Sep 11, 2012 7:44 pm
by cassie_calvinia
dit klink reg. daar 24 klanke op.
ek sal baie wardeur vir hulp.
mooi loop
Re: tewis vol3
Posted: Wed Sep 12, 2012 7:10 am
by prohunt
Hi Cassie,
Toets asb of dit nie die onderstaande is nie. Jy sal wel gou agterkom of dit die regte een is as jy bv die blouwildebeeskalfie een toets. Ek sien ek het net 23 klanke op die een. Ignoreer maar net die nommers want dis soos dit op my Foxpro is. As dit nie die regtes is nie sal ek verder soek.
Groete
Johan
139 Cottontail Rabbi.mp3
140 Jackrabbit.mp3
141 Fawn Bleat.mp3
142 JRabbit KleinJak.mp3
143 Vo?l Distress.mp3
144 Springbokkie.mp3
145 Boklammetjie.mp3
146 Angora Lammetjie.mp3
147 Skaaplammetjie.mp3
148 Wildebees Kalfie.mp3
149 Klein Vlakhasie.mp3
150 Klein Hasie.mp3
151 Vlakhaas.mp3
152 Kolhaas.mp3
153 Springhaas.mp3
154 Jakkals Mannetji.mp3
155 Wilde Varkie M.mp3
156 Jakkals Kreet.mp3
157 Vlakvarkie.mp3
158 Jakkals Kolonie.mp3
159 Jakk M Territor.mp3
160 Klein Jakkalsie.mp3
161 Klein Jak Distr.mp3
Re: tewis vol3
Posted: Wed Sep 12, 2012 3:40 pm
by louis slabbert towerwater
Prohunt
Jy is in die kol. Klink vir my reg.
Groete
Re: tewis vol3
Posted: Wed Sep 12, 2012 4:30 pm
by cassie_calvinia
nee, dis nie hy nie.
die laaste 3 is: jackal vocalizations around kill. jackal male territorial call. single jackal howl.
dis al wat ek kan uit maak.
Re: tewis vol3
Posted: Wed Sep 12, 2012 5:31 pm
by prohunt
Hallo Cassie,
Die wat ek gegee het is verseker Tewis Vol 3 se klanke, miskien is joune dan 'n ander volume. Ek sal kyk die Around Kill gedeelte klink vir my soos Jakkalsfees op die CD met die Jakkals op die buitekant.
Groete
Re: tewis vol3
Posted: Wed Sep 12, 2012 6:23 pm
by tafjak
Cassie
Ek dink dit is John Finch se klanke darie.
Re: tewis vol3
Posted: Wed Sep 12, 2012 6:54 pm
by cassie_calvinia
ek sal more foto opsit.
Oom taf, onthou oom, dis die cd wat ek vir oom gewys het.
dankie vir jul moeite manne