Page 1 of 1
Boom lusern plant!
Posted: Mon Sep 10, 2012 8:08 pm
by Hugo
Ek beplan om in die week van my sade teplant in sakkies en liefde te gee in pta tot hulle mooi size is en danuitplant op die plaas.
Enige tips? Sekere sand, diepte, enige raad?
Iemand het my gese ek moet die saad oornag in kook water laat le en as sy dop afgeval het die volgende dag kan jy hom plant anders gaan hy nie ontkiem nie,
My vorige poging het net 9 uit 50 opgekom enhulle is blerrie treurig, een jaar oud en staan 40cm hoog
Sal fotos opsit van hulle vordering,
Re: Boom lusern plant!
Posted: Mon Sep 10, 2012 8:10 pm
by Geno
Hoor by jou local rastafari?r. Hulle het nogal groen vingers....
Re: Boom lusern plant!
Posted: Mon Sep 10, 2012 8:17 pm
by BRNO (Pierre)
Of kry by daai man van daai groen goed wat hy plant en kook dit. Baie lekkerder as lusern!
Re: Boom lusern plant!
Posted: Mon Sep 10, 2012 8:34 pm
by Trevor
Hugo, as jy sukkel, meer wil weet of vrae wil vrae kan ek my plaasbestuurder se email adres vir jou gee, hy het nogals redelike sukses met die wat hy op ons plaas geplant het. Laat weet maar...
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Sep 11, 2012 7:38 am
by Hugo
Stuur asb daai address Trevor.
Geno
No comment...
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Sep 11, 2012 9:41 am
by Coenie (Swift)
Hugo,
Ontkieming ens is moeilik as jy nie die regte toerusting, medium, behuising het nie. Jy verloor groeityd, seisoen en is langdraderag.
Bel vir Barry Botha 082 787 8375 hy is in Krugerdorp en gaan koop by hom aangepaste/verharde boompies ens vir R7, R10, R20 ens.
S? vir hom Coenie Lourens het jy verwys. Ons is gelukkig met sy produk (boompies) en hy is bereid om te help en raad te gee
Groete
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 10:15 am
by Plaashaas
Dis al n ou draad die. Enige nuus van die manne wat probeer het? Ek het nog nie van sukses gehoor of gehad nie.
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 11:02 am
by FHM
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 12:39 pm
by Apie
Ek sou nogsteeds nie daai kans vat nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 12:49 pm
by cassie_calvinia
Apie wrote:Ek sou nogsteeds nie daai kans vat nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nie eers amper nie.
plant klusern en kry klaar
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 12:54 pm
by Monster
My Pa het 'n 3ha plat so hy het nie baie plek nie. So so iets sal hom baie help as hy skape sou wou posit Hoekom sal julle nie 'n kans vat met so iets nie?
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 12:59 pm
by Eduard Venter
Monster wrote:My Pa het 'n 3ha plat so hy het nie baie plek nie. So so iets sal hom baie help as hy skape sou wou posit Hoekom sal julle nie 'n kans vat met so iets nie?
Van wat ek al gesien het is daar maar min boere wat 'n sukses van boomlusern kon maak.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 1:08 pm
by Monster
Eduard Venter wrote:Monster wrote:My Pa het 'n 3ha plat so hy het nie baie plek nie. So so iets sal hom baie help as hy skape sou wou posit Hoekom sal julle nie 'n kans vat met so iets nie?
Van wat ek al gesien het is daar maar min boere wat 'n sukses van boomlusern kon maak.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Dankie vir die terugvoer
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 1:08 pm
by Apie
Monster wrote:My Pa het 'n 3ha plat so hy het nie baie plek nie. So so iets sal hom baie help as hy skape sou wou posit Hoekom sal julle nie 'n kans vat met so iets nie?
Dis soos karate
Dit werk nie.
As hy rerig iets wil plant kan hy dalk iets soos voersorghum of armmanslusern(lespedeza) plant
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 1:09 pm
by Apie
Ek dink minder as 1% van alle boomlusern in RSA was ‘n sukses
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 3:17 pm
by Capt. Yoda
Apie wrote:Monster wrote:My Pa het 'n 3ha plat so hy het nie baie plek nie. So so iets sal hom baie help as hy skape sou wou posit Hoekom sal julle nie 'n kans vat met so iets nie?
Dis soos karate
Dit werk nie.
As hy rerig iets wil plant kan hy dalk iets soos voersorghum of armmanslusern(lespedeza) plant
Sent from my iPhone using Tapatalk
hahaha
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 3:31 pm
by Plaashaas
Apie wrote:As hy rerig iets wil plant kan hy dalk iets soos voersorghum of armmanslusern(lespedeza) plant
Apie ken jy manne wat sukses het met dit? Die opbrengs is darem maar baie minder as met lusern.
Re: Boom lusern plant!
Posted: Tue Aug 13, 2019 3:39 pm
by Apie
Plaashaas wrote:Apie wrote:As hy rerig iets wil plant kan hy dalk iets soos voersorghum of armmanslusern(lespedeza) plant
Apie ken jy manne wat sukses het met dit? Die opbrengs is darem maar baie minder as met lusern.
Net ouens wat nie genoeg water het vir lusern maar beter kos soek as veldgras.
Omie wat oorlede was se skaap was altyd mooi vet met sy lespedeza droeëland
Sent from my iPhone using Tapatalk