Page 1 of 1
long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Mon Sep 10, 2012 5:26 pm
by F.L.A.S.H
Good day all
I am interested in long range shooting but have never had the opportunity to watch never the less shoot long range.
So I would like to know if there is anyone in the PE area that would allow me to come watch them shoot and steal with the eye?
Thanx in advance
F.L.A.S.H
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Tue Sep 11, 2012 8:41 pm
by F.L.A.S.H
Is daar niemand in die PE area wat langafstand skiet nie?

Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Tue Sep 11, 2012 10:06 pm
by Kalahari
F.L.A.S.H
Binnekort gaan daar een wees, nl ............... jy

Soos ek die langafstand skiet topics lees is daar baie wat mens op die forum en net kan leer, en wie weet, oor 'n jaar of wat dan klop daar iemand aan jou deur om raad te vra.
Swot op en lees baie en vra baie vrae en leer op daardie manier ................................... en gaan skiet baie langafstand, niks soos om uit praktiese ondervinding te leer nie.
Sterkte, ek hoop jy kry tog iemand daar wat dit doen, want dit is tog lekker om dit saam met iemand ook te doen.
Beste
Kalahari
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Wed Sep 12, 2012 10:37 am
by LUAN
Ek weet nie hoe lank die range is by Falcon Rock nie maar miskien moet jy een saterdag soontoe gaan? O ja ek weet van n ou genaamd Lourens wat op Patensie boer. Hy is glo lief vir sy .270 en skiet ook SA. Hy het n lang baan op sy plaas met benches. Sal kyk of ek sy kontak nr kan kry dan bel jy by hom en hoor of hy jou lesse sal gee.
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Wed Sep 12, 2012 10:58 am
by F.L.A.S.H
Baie dankie vir die goei advies manne.
Ek het a 243 wat lekker akkuraat is, so sal maar try om op my eie try en sien hoe ver ek kom..
Ek lees al a hele rukkie op oor die sport maar woe baie graag saam met imand wat ken.
Ek sal julle beslis op hoogte hou.
Mooi loop
F.L.A.S.H
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Wed Sep 12, 2012 12:15 pm
by Beyers
Kontak Nico Starbuck van Kareedouw
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Fri Sep 14, 2012 2:18 pm
by swc-tr
Vir Bisley en F-klas in die PE omgewing, kontak Trevor Hayter, Jason Joshua of Dawie vd Westhuizen.
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Fri Sep 14, 2012 6:41 pm
by tokjak
JY KAN OOK MET JOHNNIE HIER OP DIE FORUM PRAAT ,HY SAL JOU OP DIE REGTE SPOOR PLAAS
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Fri Sep 14, 2012 8:00 pm
by F.L.A.S.H
swc-tr wrote:
Vir Bisley en F-klas in die PE omgewing, kontak Trevor Hayter, Jason Joshua of Dawie vd Westhuizen.
Weet jy dalk waar ek hulle in die hande kan kry?
Tokjak, ek sal hom a pm stuur
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Fri Sep 14, 2012 8:04 pm
by F.L.A.S.H
*303* wrote:
Ek weet nie hoe lank die range is by Falcon Rock nie maar miskien moet jy een saterdag soontoe gaan? O ja ek weet van n ou genaamd Lourens wat op Patensie boer. Hy is glo lief vir sy .270 en skiet ook SA. Hy het n lang baan op sy plaas met benches. Sal kyk of ek sy kontak nr kan kry dan bel jy by hom en hoor of hy jou lesse sal gee.
Hi 303 het jy dalk Lourens se nommer vir my?
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Fri Sep 14, 2012 8:06 pm
by F.L.A.S.H
Beyers wrote:
Kontak Nico Starbuck van Kareedouw
Beyers, weet jy hoe ek hom in die hande sal kan kry?
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Mon Sep 17, 2012 9:49 am
by Beyers
Telefoon boek
nul 84 ag vyf 0 1 een 39
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Mon Sep 17, 2012 10:41 am
by F.L.A.S.H
Dankie Beyers
ek sal hom betjie later bell
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Posted: Wed Sep 26, 2012 12:31 pm
by swc-tr
F.L.A.S.H wrote:
swc-tr wrote:
Vir Bisley en F-klas in die PE omgewing, kontak Trevor Hayter, Jason Joshua of Dawie vd Westhuizen.
Weet jy dalk waar ek hulle in die hande kan kry?
/quote]
Jason 082 eight two double9 for6three
Trevor 083 six1six oh1three8
You can also visit the SA Bisley website and forum.