Page 1 of 1

Vosse en katte in Oz

Posted: Sat Sep 08, 2012 8:15 am
by tripodmvr
Hiermee foto van 1 nag se oes in Oz - weet nie presies waar nie.

Let op hoe klein hulle vosse is wat wel geskiet word - hulle vreet egter baie skaap. Die katte kom in alle kleure, maar die ooreenkoms van hierdie klomp met ons wilde katte is verstommend.

Ook ander artikel nou gelees waar een jagter 51 varke in 'n dag geskiet het op 15 000 hektaar plaas. Hy het wel honde gebruik. Jag en probleemdier beheer is groter in ander lande as wat ons kan dink.

Re: Vosse en katte in Oz

Posted: Sat Sep 08, 2012 8:59 am
by Stefan764
Lekker Tikka!

Manne ma dai Nissan gaan mos warm word as die fox'e die radiator intake so toe hang??

Re: Vosse en katte in Oz

Posted: Tue Sep 11, 2012 7:00 pm
by johann
tripodmvr, dit lyk bitter lekker!!!! Paar mooi vosse. Die katte lyk nes ons vaalbolkat, lyk net groter.

Groete Johann

Re: Vosse en katte in Oz

Posted: Tue Sep 11, 2012 11:45 pm
by Kalahari
Die gediertes se pelse is baie mooi, so hulle kos is seker genoeg ook.