Page 1 of 1

Re: Late Season Promotion - Rudolph H1 3-9x40mm TS reticle

Posted: Wed Sep 05, 2012 8:30 am
by LoveHenties
Ek het hierdie scope soooo begeer by Huntex. As hy hierdie prys was het ek hom net daar gekoop. Nou het ek 'n ander soort gekry.