Page 1 of 1
Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Tue Sep 04, 2012 1:38 pm
by Hugov
Die man mag maar!!
Dis n wille roer wat hy daar gebou het 300gr Berger teen 3100ft

Groete H
Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Tue Sep 04, 2012 1:43 pm
by Frederik

WOW
Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Tue Sep 04, 2012 2:11 pm
by Gerhard
What a shot!!!
Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Tue Sep 04, 2012 8:37 pm
by Christo
I like
In fact? ........I LIKE VERY MUCH

Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Tue Sep 04, 2012 10:33 pm
by LUAN
2752yds = 2515m! Belaglik! En hoe like jy die effensie luggie wat hy skaars voel gooi hom 40duim links. 338 edge +p lyk soos die 338 om te he.
Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Wed Sep 05, 2012 7:09 am
by Vantheman
Nee kyk, daai man mag maar...
Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Wed Sep 05, 2012 7:13 am
by Gerhard
Vantheman wrote:
Nee kyk, daai man mag maar...
Nee,
Ek dink net hy was lucky met daai 2 skote...
Daar het nie veel van n grouping gekom waarvan hy gepraat het na die 2de skoot nie.
Maar die kaliber en wapen stelsel lyk baie indrukwekkend...
Waar is Blok en Geno met hulle 204's...

Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Wed Sep 05, 2012 8:10 am
by PJS
Ludwig wrote:
Seker die dat Swat en Militere skerpskutters sy kursusse bywoon. Hulle wil ook van daai "lucky shots" leer wat hy so konstant regkry.
Jammer die kursus is bietjie ver en net vir die Swat manne.

Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Wed Sep 05, 2012 8:17 am
by PJS
Ludwig wrote:
PJS wrote:
Jammer die kursus is bietjie ver en net vir die Swat manne.
Nee, sy kursesse is oop vir enigiemand, maar ja, dit is regtig jammer dat dit so ver moet wees. Om een van sy kursesse by te woon is op my bucket list....
Sjoe ek het dit nie besef nie.
EK kan dink jy sal graag wil gaan. Jy verstaan die langafstand "ins and outs".
Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Wed Sep 05, 2012 10:55 am
by Marc
Re: Shawn Carlock - 2751y practice shot with 338 Edge+P
Posted: Wed Sep 05, 2012 5:56 pm
by Marc
Ludwig
Watter dop form die basis vir die Edge +P

en wat is die verwagte loop leeftyd op so wapen

Ek vermoed dis maar bitter kort teen daai spoed wat hulle jaag
Mooiloop
Marc